NHKA “Virtual” Hardloop

NHK “virtual” Hardloop prestasie toegeken aan Sakkie Parsons vir die voltooing van die 10km wedloop tydens die wereld wye Corona (covid-19) pandemie se grendelstaat. Vir ‘n tyd lank mag ons net vanaf 06:00 – 09:00 buite jou erf oefen asook net in ‘n 5km radius vanaf jou huis, dit is nadat ons vir 5 weke glad nie buite jou erf mag gaan oefen het nie. Dit wil gedoen wees. Baie geluk! U is defnitief deel van ‘n geskiedenis wat geskryf is in 2020.