Vreeslik dankie. Ek vind u dagstukkies baie baie verrykend en insiggewend.
Baie dankie vir die tyd wat u insit om ons so te bedien.
Groete
Marilize
Die gedagte uit die Woord waaroor Marilize hier skryf se naam is:
Die dwaasheid van die evangelie van die kruis vir sommige