God hou geen kwitansies

My vrou was ‘n bestuurderes van ‘n klerewinkel in Rustenburg. Terwyl ek eendag by haar in die winkel gesit het, het ‘n kliënt wat ‘n rok gekoop het dit kom omruil as gevolg van ‘n verkeerde grote wat sy gevat het. My vrou het haar verduidelik dat sy net die kwitansie nodig het en dit … Lees meer God hou geen kwitansies