News
Ek deel graag met jou wat ons Here my in hierdie 12 kilometer wedloop op 10 Augustus 2026 geleer het. Om mee te begin, was dit vir my ‘n baie moeilike wedloop. Dit was vir my baie koud en dit het bykans deurgaans gereën waar ek in die wedloop met my gids gewees het. ...
Ek deel graag met jou my ondervindings en gedagtes rondom hierdie baie spesiale wedloop: Dit was soos al my Wally wedlope oor die jare ‘n baie wonderlike ondervinding en omdat ek blind is, ook ‘n heerlike avontuur op 1 Mei 2026, ‘n dag na my 79ste verjaarsdag. Nou...
Laat ek net begin om te noem, want dalk lees hier iemand wat nie weet nie - Ek is blind, daarom het ek ‘n gids nodig as ek aan wedlope deelneem. Deur die liefdevolle genade van ons Here kon ek saam met my gids, Marix Venter, op 28 Maart deelneem aan die “The Beast”...
Ek deel graag met jou dit wat in my hart opgekom het, nadat ek op 10 Januarie 2026 die “Om die dorp” 21.1 kilometer wedloop saam met my gids Dennis Frost gedoen het. Eerstens wil ek noem, dat dit ‘n baie goed georganiseerde wedloop gewees het en ek het die wedloop...
Die wedloop het plaasgevind op die 8ste November 2025 maar die 7de November het dit heerlik hard en lank gereën. Dennis Frost, my gids vir die wedloop, bel my toe die Vrydagaand en sê ek moet vir my plastiese sakke saambring om oor ons tekkies te trek tot by die...
Dankie Dat jy ook hierdie afdeling van my webtuiste besoek het en ek deel sommer vir die lekker daarvan, omdat my gids uit die tagtigerjare van die vorige eeu dit aan my beskikbaar gestel het en saam daarmee is ‘n foto oor ‘n berig wat oor my wyse van oefen met my...
Ek deel graag met jou die heerlike wedloop wat ek op 17 Mei 2025 saam met my gereelde gids Marix Venter gedoen het. Dit was ‘n liga wedloop en ons het die 10 kilometer wedloop gedoen en dit was vir my eerstens heerlik om te weet, dat ek punte vir my klub kon verdien....
GETUIENIS OOR DIE 10 KM WALLY HAYWARD OP 1 MEI 2025 Ek deel graag met jou hierdie foto’s en getuienis oor my Wally Hayward 10 kilometer wedloop op 1 Mei 2025, waarmee ek my 78ste verjaarsdag van die vorige dag, naamlik 30 April gevier het. My gereelde baie goeie gids...
I’d like to share with you a few photos that the photographer took at the Guide Dog Association of those of us who completed the 14-day training with our new guide dogs. For those who recently joined, our Lord, in His goodness, has provided me with a guide dog through...
Ek deel graag hier met jou ‘n paar foto’s wat die fotograaf by die Gidshond-vereniging geneem het van ons wie die 14 dae opleiding met ons nuwe gidshonde gehad het. Vir diegene wat onlangs aangesluit het, ons Here voorsien in Sy goedheid vir baie jare al vir my ‘n...








