Kontak my

Kontak via Epos

Moet asseblief nie ‘n leë e-pos stuur nie. Aangesien ek blind is en gebruik maak van ‘n sagteware program waar die rekenaar met my praat, sal ek nie weet of dit ‘n foto of leë e-pos is wat ek ontvang nie.  In albei gevalle sal my rekenaar net stil bly.

bediening@sakkieparsons.co.za

083 457 6669

Stuur direkte boodskap

Wil u graag epos van my ontvang?