• Tuis
  • Biografie
  • Wilson
  • Bediening
  • Liedere
  • Nuus
  • Getuigskrifte
  • Kontak my
  • af
  • en
  • HELP

Liedere

Met die liefde en genade van ons Here begin ek my sang bediening in 1985. Die Here het destyds, soos ek dit verstaan het, vir my gesê hier is die liedere en hier is die preke, gaan sing en gaan preek vir my en dit is wat ek gedoen het.

Ek wil graag die liedere met jou deel. Ek vra asb. dat jy die getuienis sal lees voor jy na die lied luister.

As Jesus verby kom

My Dankgebed

As ek sê dat U in my woon

Die blinde dogtertjie

Daar staan Geskrywe

Die Koning het gesê

Dit is my God

Die Zoeloewagtertjie

Elia

Geen plek in my herberg

God hou geen kwitansies

Here dit kan ek sien

Here Jesus gee ons krag

‘n Motor se ligte

Julle sal My Getuies Wees

My God Kan Dit Doen

My pa se broer my oom

My uniform

Oom Fanie

Saulus van Tarsus

Skroplap of Witdoek

Skildery teen die muur (Moet nie vergeet nie)

Sober gedagte

Somer aandjie

Visserskuitjie

Wieliewalie draaihek

“To him who is able to keep you from stumbling and to present you before his glorious presence without fault and with great joy – 25 to the only God our Saviour be glory, majesty, power and authority, through Jesus Christ our Lord, before all ages, now and forevermore! Amen.” Jude 1:24-25

Sakkie Parsons © 2025

Website by Pixelstack