‘n Persoonlike Getuienis

“Ek sal graag met jou ‘n persoonlike getuienis en waardevolle les wat ons Here my geleer het wou deel.
Onder die E-pos afdeling is my getuienis hieroor onder die opskrif:  ‘Wanneer ons liefdevolle VADER ons tot orde roep – ‘n persoonlike getuienis’ waarin ek meer vertel oor my fisiese en geestelike ervaring hoe ons HERE die pad met my gestap het.”