Spoedige herstel Sakkie!

Na 'n onverwagse maar suksesvolle operasie sterk Sakkie baie mooi aan en stuur seën en liefdegroete aan al sy mense – (soos hy sy lesers graag met liefde noem)

Ons vra 'n baie vinnige en volkome herstel Sakkie!

3JOH 1:2 "Geliefde, ek wens dat dit met jou in alles goed mag gaan en dat jy gesond is, soos dit met jou siel goed gaan.."