Trotse oupagrootjie

Ek deel sommer as ‘n baie trotse Oupagrootjie met jou twee foto’s, wat my skoonseun geneem het toe hy en sy vrou, my kleindogter 18 Februarie geneem het toe hulle vir my kom kuier het.

Kyk net hoe wonderlik het ons Here my geseën.

Groete met Jesus liefde.

Sakkie.