Baie dankie vir al jou stukkies wat ek nou gereeld kry! Dis wonderlik om te sien hoe jy alles wat jy sê uit die Woord staaf en op só ‘n manier dat ‘n mens dit kan verstaan!
Kan ek asb dan nou ook die volgende kry?
- Die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig.
- Sal ons in die hemel mekaar herken
- Maak vir julle skatte bymekaar in die hemel
- Die derde Hemel en ons loon.
Baie dankie en seën vir jou!
Anna-Louise