Middag Sakkie.
Vertrou dit gaan goed met jou.
Ek wil net van my laat hoor en wil jou bedank vir al die pragtige boodskappe wat jy so uitstuur aan onder andere my ook.
Ek sien uit na jou eposse. Dit is baie leersaam en doen wondere aan mens se geestestoestand.
Hoe wonderlik is dit nie in die moeilike tye waarin ons leef nie.
Dit help my weer om andere ook te help met 'n woord van bemoediging.
Seëninge vir jou Sakkie.
Groete,
Antonie Jansen van Rensburg