Goeiemôre Sakkie,
Ek sit hier by die werk, nie baie lus nie … toe gaan ek op jou web, en lees jou skrywe oor ….. ‘Let us practice what we preach.’
Ek kan nie glo daar is mense wat nie glo dat ons nie meer onder die wet staan nie maar dat ons nou onder die genade van God staan, omdat Jesus vir ons gekruisig en gesterwe het nie.
Kan jy asseblief vir my hierdie skrywes van jou stuur …..oor die Sabbat en oor ons tiende .
Ek put so baie wysheid uit jou skrywe. Hou aan om jou bediening wat ons Vader vir jou gegee uit te leef . Jy is ‘n inspirasie vir ons almal, my kinders geniet dit so as ek hulle vertel wat Sakkie vandag weer vir my geopenbaar het in die woord.
Hoop dit gaan goed en wel met jou vrou, en baie sterkte met haar versorging .
Groete,
Fransie
Die gedagte uit die Woord wat Fransie gelees het was:
LET US PRACTISE WHAT WE PREACH
Die twee gedagtes uit die Woord wat Fransie aangevra het is:
WATTER DAG IS DIE SABBAT, SATERDAG OF SONDAG
en