Met groot dankie skryf ek hier en dank God vir oom in ons lewe en dat Hy oom in ons lewe gesit het om ons nader aan Hom te bring, en Ja – Amen op oom se woorde as mens sonder hoop sonder doel en dan nog sonder Jesus moet wees. Ek as n pappa besef elke dag hoe belangrik dit is om my gesin by Jesus se voete te plaas en vir hulle in die spasie (gap) te staan en dan om my 8 en 6 jarige volgens God se Liefde en Genade groot te maak is n voorreg en n gawe van God!
My oom, jy is n voorbeeld vir ons almal en mag ons gebede oom optel!
Dankie baie,
God Seën,
Z Smit