My God Kan Dit Doen

Ek het ‘n man geken wat baie selfvoldaan was.  Hy was ook baie wreed met ‘n baie kort humeur en het gesukkel om in God te glo. Hierdie man was ook ryk en het in weelde geleef. Dit het ook goed gegaan in sy besighede. Direk teenstellend met die man se persoonlikheid...

My pa se broer my oom

In my kinderdae was daar nie baie mense na wie ek kon opkyk nie maar my Pa se broer, my oom, was een so ‘n persoon. Ek kan nie alles onthou wat destyds gebeur het nie maar ek vertel dit vir jou, soos wat ek dit belewe en verstaan het. Hy was besig om sy merk in die...

My uniform

Ek luister eendag na ‘n Evangelis se getuienis en ek deel dit wat ons Here met my gedeel het ook met jou. Hy vertel, dat hy eendag in, ek dink dit was sy tuisdorp ‘n diens moes gaan waarneem. Die Pastoor wat hom uitgenooi het om die diens te kom waarneem, het vir hom...

Oom Fanie

Eendag het iemand vir wie ek baie vertrou het en nie net baie vertrou het nie maar iemand vir wie ek noodwendig baie moes vertrou, vir my gelieg.  Toe kom dit ook uit dat die persoon al geruime tyd vir my oor baie dinge lieg. Ek sit toe op ‘n dag so op my kitaar en...

Saulus van Tarsus

Net voordat ek met my getuienis begin, wil ek net iets verduidelik, want miskien stuur jy hierdie e-pos vir iemand wat nie so goed met die feit in die Bybel bekend is nie. Paulus, of dan my groot held Paulus soos wat ek hom graag noem, se naam was Saulus voor sy...