by webmaster | Jul 9, 2013
Ek het eendag vir mense gaan kuier en die vrou het, as ek reg onthou kort tydjie gelede van die kraaminrigting af teruggekom met haar baba. Sy gee my toe die baba om ‘n bietjie vas te hou en die kindjie het, wat ek net kan beskryf as, my heeltemal oorweldig....
by webmaster | Jul 9, 2013
‘n Hele klompie jare gelede, sit ek een middag op my bed en tokkel sommer so op die kitaar. Destyds kon ek nog voorwerpe uitgemaak het as ek mooi kyk. Ingedagte kyk ek op na die muur en ek sien ‘n skildery hang. Ek was alreeds te blind om te sien wat...
by webmaster | Jul 9, 2013
Om die lied te verstaan, dink ek dit sal raadsaam wees om eers die volgende gedeelte te lees. Lukas 16 vanaf vers 19: Lasarus en die ryk man 19 “Daar was eenkeer ’n ryk man wat altyd die fynste en duurste klere gedra het. Hy het in weelde gelewe, en...
by webmaster | Jul 9, 2013
Hierdie lied het sy ontstaan gehad, op ‘n skemer aandjie, een laat Lente . Ek het een skemer aand by my voorhekkie gestaan, en gedink hoe wonderlik goed my God vir my is. Dit was ‘n bewolkte aand en dit sou enige oomblik begin reën. ‘n Dankbare...
by webmaster | Jul 8, 2013
Hierdie lied het sy ontstaan gehad uit ‘n gedeelte van die Bybel wat vir my op ‘n tydstip in my lewe, spesiaal geboei het. Ek het heelwat gedagtes van God gekry deur die besondere gedeelte en sal dit graag met jou wil deel. Om mooi te verstaan hoe die lied...