by webmaster | Jul 8, 2013
Baie jare gelede toe my kinders nog klein was, stap ek eendag met hulle na die park wat destyds op Klipfontein was en waar ek toe gewoon het. Ek het daardie jare op die kerkraad gedien en op die kerkraad was daar twee mans. Die een was ‘n wonderlike man en...
by webmaster | Jul 8, 2013
Eendag, dit was tydens ‘n algemene verkiesing, sit ek so na die TV. Nuus en luister. Daar was toe ‘n debat aan die plaasvind tussen ‘n paar partye en ek sit so en luister hoe die mens se selfsugtige ek weer in “spades” na vore kom. Die...