MY GELIEFDE HET SELFMOORD GEPLEEG

MY GELIEFDE HET SELFMOORD GEPLEEG Sakkie Parsons Iemand skryf aan my dat haar geliefde selfmoord gepleeg het en hoe verwerk mens so iets. Dit is natuurlik ‘n geweldige traumatiese tragedie as jy dit, om dit so te stel, ervaar van iemand wat jy geken het en nog...