HY WAT GLO EN HOM LAAT DOOP SAL GERED WORD

HY WAT GLO EN HOM LAAT DOOP, SAL GERED WORD. Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en die volgende gevra en ek plaas die vraag direk uit die skrywe aan my: “Ek verwys na Markus 16 vers 16.  As ons as babas in die kerk gedoop is en later in ons lewe tot...

WATTER DAG IS DIE SABBAT, SATERDAG OF SONDAG?

WATTER DAG IS DIE SABBAT, SATERDAG OF SONDAG? Sakkie Parsons Iemand het my gevra : ”Wat is nou eintlik die Sabbat, Saterdag of Sondag?” Ek wil net begin deur te sê, soos ek jou sal wys – By my is daar nie ‘n dag wat om dit so te stel, meer heilig as ‘n ander dag...

SO MOET JULLE DAN BID…

SO MOET JULLE DAN BID… Sakkie Parsons Iemand skryf aan my ‘n langerige skrywe, waarin hy met my deel oor sy vriend wat vra, hoe moet hy bid. Hy wil kragtig bid en hoekom kan hy nie dieselfde resultate kry as, – en dan noem hy ‘n, kom ons noem hom, ‘n groot...

WATTER DAG IS DIE SABBAT, SATERDAG OF SONDAG?

WATTER DAG IS DIE SABBAT, SATERDAG OF SONDAG? Sakkie Parsons Iemand het my gevra : ”Wat is nou eintlik die Sabbat, Saterdag of Sondag?” Ek wil net begin deur te sê, soos ek jou sal wys – By my is daar nie ‘n dag wat om dit so te stel, meer heilig as ‘n ander dag...

MY GELIEFDE HET SELFMOORD GEPLEEG

MY GELIEFDE HET SELFMOORD GEPLEEG Sakkie Parsons Iemand skryf aan my dat haar geliefde selfmoord gepleeg het en hoe verwerk mens so iets. Dit is natuurlik ‘n geweldige traumatiese tragedie as jy dit, om dit so te stel, ervaar van iemand wat jy geken het en nog...