News

WALLY HAYWARD 10KM WEDLOOP 1 MEI 2023

Ek deel graag met jou hierdie heerlike ervaring van die Wally Hayward 10 kilometer wedloop, wat ek ‘n dag na my 76ste verjaarsdag op 1 Mei 2023 gehardloop het. My gereelde gids kon hierdie wedloop nie saam met my hardloop nie maar sy het haar vriendin, Annalie Du...

Lanti, Pedro en Myself

“Ek deel graag met jou hierdie foto van Lanti van der Merwe - my gidshond Pedro se 'Puppy Walker', wat hom in 2014 in sy eerste lewensjaar afgerig en gereed gekry het vir sy intensiewe opleiding as gidshond, saam met Pedro en myself, net na sy 9de...

INTERCARE CLASSIC 21KM  FEB 2023

Ek deel graag met jou my ondervinding, ek wil eintlik sê, die avontuur wat ek met hierdie 21 kilometer wedloop gehad het. Toe ons begin het, was ek in geweldige spanning, wat ek, so glo ek, goed weggesteek het vir Marix, my gids en Hennie haar man wat soos...

GEORGE CLAASEN WEDLOOP 21 JANUARIE 2023

Ek deel graag met julle die 4 foto's van my 10km wedloop op 21 Januarie 2023. Liza Groenewald was my gids gewees in hierdie wedloop.  Sy oefen tans vir die Comrades.   Marix, wat gewoonlik my gids is, was na 'n begrafnis toe en haar vriendin...

TOM JENKINS CHALLENGE WEDLOOP

Ek deel graag met jou die volgende foto’s en getuienis van my laaste wedloop van die jaar, naamlik die 'Tom Jenkins Challange' wat ek op 19 November 2022 gehardloop het.  Sommer as ‘n getuienis van hoe wonderlik goed ons Here vir my is. Toe my...

aQuelle Jacaranda City Challenge 12 November 2022

Ek deel sommer vir die groot heerlike dankbaarheid in my hart met jou hierdie 2 foto’s van die 10 kilometer wedloop waaraan ek die liefdevolle genade van ons HERE gehad het om te kon hardloop. Saam met my op die foto is my wonderlike gids Marix en haar man...

PWC GEORGE CLAASSEN 10 KM WEDLOOP

PWC George Claassen 10 kilometer Wedloop Dit is vir my heerlik om hierdie foto’s en inligting oor nog ‘n wedloop wat ons Here deur Sy groot liefdevolle genade my toegelaat het, om met die hulp van Marix en haar man Hennie Venter, aan deel te neem en binne...