


PEDRO SE STORIE

Jaydin, my eerste agter-kleinseun op wie ek baie trots is

Wally Hayward Virtual Marathon 2021
Ek deel graag die volgende baie mooi wat met my gebeur het. Ek het mos net voor my 70ste verjaarsdag midde in die trauma van my oorlede vrou se dementia besluit ek moet met iets nuut in my lewe begin om net perspektief in die lewe te behou. Vroeër jare het ek...