Ek het deur die liefdevolle genade van ons Here die groot voorreg gehad om op Saterdag 25 Mei die 11de 10 kilometer Cosmo Run saam met Marix Venter, volgens my die beste gids in die wêreld, gedoen. Ek het besluit om van nou af net in wedlope as ‘n stapper in te skryf...
Ek deel graag met jou hierdie foto’s, medalje en sertifikaat, as ‘n getuienis van hoe wonderlik ons Here my seën. Daar was oor verskeie redes ‘n kans dat ek nie hierdie wedloop sou kon doen nie – maar toe werk ons Here dit uit, dat ek die wedloop wel kon doen....
Ek het die heerlike liefdevolle genade van ons Here gehad om op Sondag 31 Januarie, by my jongste agterkleindogter se eerste verjaarsdag te wees en ek deel graag met jou hierdie foto van, my dogter, my kleindogter, my agterkleindogter en myself. PSALM 31:20 O, Hoe...
Ek deel sommer as ‘n baie trotse Oupagrootjie met jou twee foto’s, wat my skoonseun geneem het toe hy en sy vrou, my kleindogter 18 Februarie geneem het toe hulle vir my kom kuier het. Kyk net hoe wonderlik het ons Here my geseën. Groete met Jesus liefde....
Op 20 Januarie 2024 het my kleinseun Gerrie van Zyl in die huwelik getree. Hier het ek die groot voorreg om tussen hom en sy pragtige bruid te staan. Ek weet sy is pragtig, want almal het dit so aan my vertel maar ek het dit ook in haar mooi vriendelike gesindheid...