by webmaster | Jul 9, 2013
Jare gelede, maar laat ek eers iets verduidelik – Ek het altyd ‘n oogprobleem gehad en het ook skool gegaan in die skool vir blindes in Worcester. Ek kon egter eens op ‘n tyd baie goed gesien het. Eintlik moet ek seker sê, dat vir iemand met ‘n oogprobleem, kon...
by webmaster | Jul 9, 2013
Jare gelede het ek ‘n vriend gehad. Ons was na my mening baie na aan mekaar. Op daardie stadium was ek Jeugleier en ook Diaken. Ek het hom toe gevra, omdat ek geweet het dat dit sy begeerte gewees het en omdat ek kon sien dat ons twee goed sou saamwerk, om lid van...
by webmaster | Jul 9, 2013
‘n Paar jaar gelede het ek ‘n Christelike konsert bygewoon. So in die helfte van die konsert het die seremonie meester op die verhoog gestap en die volgende aangekondig: “Nou gaan klein Daphne vir ons sing en julle weet Daphne is net vyf jaar oud.” Die vyf jarige...
by webmaster | Jul 9, 2013
Terwyl ek Jeugleier was in ons gemeente moes ek op ‘n spesifieke geleentheid ‘n boodskap aan die jeug van die gemeente bring. So het dit dan gebeur dat ek op my bed gesit het en op my kitaar begin tokkel het toe die wonderlike gedagte begin vorm kry. Wat het Jesus...