Die Koning het gesê

Om die lied te verstaan, dink ek dit sal raadsaam wees om eers die volgende gedeelte te lees. DANIËL 3 vanaf vers 1: ’n Goue beeld wat aanbid moet word 1 Koning Nebukadnesar het eenkeer ‘n goue beeld laat maak wat dertig meter hoog en drie meter breed was en dit in...

Dit is my God

Die liedjie het so ontstaan: Vers 1 Ek het buitekant my huis gesit en dit het net klaar gereën. Ek dink toe so by  myself:  Ons Here sien hoe vuil en vol stof die blomme, gras en bome is en Hy stuur die reën om alles mooi skoon te was. Toe neem God die wolke weg en Hy...

Die Zoeloewagtertjie

Ek en my vrou was een warm somers-oggend op pad kerk toe, waar ons verby ‘n Zoeloe seuntjie gery het wat uit volle bors besig was om te sing. Ek vra toe vir my vrou wat die seuntjie besig is om te doen terwyl hy so lekker sing waarop sy toe antwoord  dat hy besig  is...

Elia

Ek het jou mos al vertel van my groot bewondering vir Paulus.  Wel ek het ook ‘n groot held in die Ou Testament, ek sal nou nie sê in my hart is hy gelyk aan Paulus nie maar soos ek in baie gevalle sê as twee dinge volgens my na aan mekaar kom: “Hy is ‘n “close...

Geen plek in my herberg

Hierdie lied het sy ontstaan uit die volgende gedagte wat by my op gekom het gehad. Ek het gesit en dink aan daardie nag toe Josef en Maria in Bethlehem aangekom het en dit het my weer opnuut getref, die skokkende feit dat nie een van die herbergiere ‘n plan vir hulle...