Nuus
Ek deel graag die volgende baie mooi wat met my gebeur het. Ek het mos net voor my 70ste verjaarsdag midde in die trauma van my oorlede vrou se dementia besluit ek moet met iets nuut in my lewe begin om net perspektief in die lewe te behou. Vroeër jare het ek...
Dit is die laaste wedloop wat ek, my gids, en haar man saam aan deelgeneem het in 2020 en dit was vir liefdadigheid. 'n Heerlike wyse om jou hardloop jaar mee af te sluit
Omdat ek fisies blind is en van braille gebruik maak, deel ek graag met jou die Braille alfabet sodat jy ‘n idee daarvan kan vorm. ‘n Blinde lees hierdie Braille met sy/haar twee voorvingers. In my kop sien ek die Braille, as ‘n grootse groot...
This certifies that you are officially a Super Hero of The Justice LeagueTM Virtual Run Series. You’ve made an enormous difference in the lives of young children in South Africa by entering for the entire series. Remember to always use your Super Hero status for...
Ek wil hierdie getuienis oor my 10 kilometer Comrades midde in die grendeltyd geskiedenis van die wêreld so begin: Ek het in 1983, na ‘n geweldige traumatiese gebeurtenis in 1981 in my lewe, wat plaas gevind het in die selfde tyd terwyl ek begin het om...