Nuus

Intercare 21 kilometer wedloop

Ek deel graag met jou hierdie foto’s en ondervinding uit my eerste 21 kilometer wedloop in 20 jaar! My gids in wedlope, Marix Venter, het ons ingeskryf vir die ‘Intercare 21 kilometer wedloop’ op 1 Februarie 2020 en ek het dit gebruik om te kyk of ek...

Run4Bibles

As deel van die Agapé klub en met ‘n wonderlike gids soos Marix Venter het ek die tweede wedloop vir Run4Bibles voltooi op 30 November 2019.

Agapé maraton klub

Ek deel graag met jou hoe ek by Agapé klub betrokke geraak het. Ek wou na my vrou se afsterwe in die nuwe seisoen in my lewe graag weer my lewe se drade optel en aangaan met my lewe. Omdat ek jare gelede die langafstand wedloop sport beoefen het, wou ek weer...

Wally Hayward Wedloop 2019

Liewe vriende, Ons Here was weereens so oneindig goed vir my sodat ek te midde van omstandighede, my derde Wally Hayward Wedloop kon voltooi. Ek sê te midde van omstandighede omdat my vrou, Cornelia, net ‘n paar dae voor die wedloop na ons Here is waar sy...

My getuienis rondom die Wally Hayward Wedloop

Ek wil jou vertel van ‘n wilde perd wat ek opgesaal het en toe ook gery het maar eers moet jy die volgende uit ons Here se word lees naamlik : 1KOR 9:26, FIL 3:14 en HEB 12:1-3 maar ek skryf dit aaneen omdat dit in my hart vanweë hierdie skrywe in mekaar in...

Pedro the guide-dog

While Pedro was still staying with his puppy walker, before he received his training from the Guide-Dogs Association. A Puppy Walker is a very special person. Someone who is prepared to take a "puppy", which has been approved by the Guide-Dogs Association,...

Pedro die gidshond

Ek wil graag met jou deel hoe goed ons Here vir my was wat my nuwe gidshond aanbetref en hoe ons as kinders van ons Here nie moet moed opgee oor dít waarvoor ons bid nie. Jesus self verduidelik dit ook baie mooi in LUK 18:1-8 en dit lees as volg in die NLV: Hou áán...