Nuus

Goeiedag my geliefde leser, Hierdie is net ‘n kort skrywe om te noem waarom jy lanklaas van my gehoor het. Ek het die 27de April, die middag, ‘n geweldige pyn in my maag gekry en die aand was ek opgeneem in die hospitaal en is die volgende dag geopereer...

Na 'n onverwagse maar suksesvolle operasie sterk Sakkie baie mooi aan en stuur seën en liefdegroete aan al sy mense - (soos hy sy lesers graag met liefde noem) Ons vra 'n baie vinnige en volkome herstel Sakkie! 3JOH 1:2 "Geliefde, ek wens dat dit met...

Verkruin 15km wedloop Maart 2022

Ek deel graag met jou die volgende wat my 15 kilometer wedloop aanbetref op 26 Maart 2022  - die verste wat ek op die pad kon hardloop sedert Februarie 2020. Ek moet natuurlik begin deur te getuig van hoe wonderlik ons Here in Sy liefdevolle genade teenoor my is...

Martiens en Vinkie

Ek deel graag met jou hierdie paar foto’s uit my seun, ook my jongste, se troue.  Waar ek ook die groot liefdevolle genade van ons Here ontvang het om die Christelike sy van die huwelik waar te neem. My seun het uit die skool in die polisie ingestap waar hy...

SKOSANA WEDLOOP FEB 2022

Ek deel graag met jou hierdie foto’s oor my wonderlike ondervinding na bykans twee jaar wat ek nie ‘n 10 kilometer wedloop op die pad kon hardloop nie. Ek het die voorreg om, wat my gesiggestremdheid aanbetref, vir Marix te kan hê as seker loshande...