Nuus

Wally Hayward Virtual Marathon 2021

Ek deel graag die volgende baie mooi wat met my gebeur het. Ek het mos net voor my 70ste verjaarsdag midde in die trauma van my oorlede vrou se dementia besluit ek moet met iets nuut in my lewe begin om net perspektief in die lewe te behou. Vroeër jare het ek...

Virtual Run/Walk for Claudia

Dit is die laaste wedloop wat ek, my gids, en haar man saam aan deelgeneem het in 2020 en dit was vir liefdadigheid.  'n Heerlike wyse om jou hardloop jaar mee af te sluit

Braille Alfabet

Omdat ek fisies blind is en van braille gebruik maak, deel ek graag met jou die Braille alfabet sodat jy ‘n idee daarvan kan vorm. ‘n Blinde lees hierdie Braille met sy/haar twee voorvingers. In my kop sien ek die Braille, as ‘n grootse groot...

The Justice League – Virtual Run Series

This certifies that you are officially a Super Hero of The Justice LeagueTM Virtual Run Series. You’ve made an enormous difference in the lives of young children in South Africa by entering for the entire series. Remember to always use your Super Hero status for...

Comrades 2020

Ek wil hierdie getuienis oor my 10 kilometer Comrades midde in die grendeltyd geskiedenis van die wêreld so begin: Ek het in 1983, na ‘n geweldige traumatiese gebeurtenis in 1981 in my lewe, wat plaas gevind het in die selfde tyd terwyl ek begin het om...

NHKA “Virtual” Hardloop

NHK “virtual” Hardloop prestasie toegeken aan Sakkie Parsons vir die voltooing van die 10km wedloop tydens die wereld wye Corona (covid-19) pandemie se grendelstaat. Vir ‘n tyd lank mag ons net vanaf 06:00 – 09:00 buite jou erf oefen asook net...

Romania 10km wedloop vir Outistiese kinders

Ek is ons HERE baie dankbaar vir die hierdie wonderlike geleentheid om die Romania 10km wedloop vir Outistiese kinders te kon doen op 25 April 2020 tydens die Covid 19 pandemie so kort voor my 73ste verjaarsdag. Ek verduidelik net gou hoe dit werk. Al die atlete...