Nuus

Wally Hayward Wedloop 2019

Liewe vriende, Ons Here was weereens so oneindig goed vir my sodat ek te midde van omstandighede, my derde Wally Hayward Wedloop kon voltooi. Ek sê te midde van omstandighede omdat my vrou, Cornelia, net ‘n paar dae voor die wedloop na ons Here is waar sy...

My getuienis rondom die Wally Hayward Wedloop

Ek wil jou vertel van ‘n wilde perd wat ek opgesaal het en toe ook gery het maar eers moet jy die volgende uit ons Here se word lees naamlik : 1KOR 9:26, FIL 3:14 en HEB 12:1-3 maar ek skryf dit aaneen omdat dit in my hart vanweë hierdie skrywe in mekaar in gevloei...

Pedro die gidshond

Ek wil graag met jou deel hoe goed ons Here vir my was wat my nuwe gidshond aanbetref en hoe ons as kinders van ons Here nie moet moed opgee oor dít waarvoor ons bid nie. Jesus self verduidelik dit ook baie mooi in LUK 18:1-8 en dit lees as volg in die NLV: Hou áán...