Wally Hayward 1 Mei 2025

Wally Hayward 1 Mei 2025

GETUIENIS OOR DIE 10 KM WALLY HAYWARD OP 1 MEI 2025 Ek deel graag met jou hierdie foto’s en getuienis oor my Wally Hayward 10 kilometer wedloop op 1 Mei 2025, waarmee ek my 78ste verjaarsdag van die vorige dag, naamlik 30 April gevier het. My gereelde baie goeie gids...
My nuwe gidshond, Wilson

My nuwe gidshond, Wilson

Ek deel graag hier met jou ‘n paar foto’s wat die fotograaf by die Gidshond-vereniging geneem het van ons wie die 14 dae opleiding met ons nuwe gidshonde gehad het. Vir diegene wat onlangs aangesluit het, ons Here voorsien in Sy goedheid vir baie jare al vir my ‘n...
My agterkleindogter se 1ste verjaarsdag

My agterkleindogter se 1ste verjaarsdag

Ek het die heerlike liefdevolle genade van ons Here gehad om op Sondag 31 Januarie, by my jongste agterkleindogter se eerste verjaarsdag te wees en ek deel graag met jou hierdie foto van, my dogter, my kleindogter, my agterkleindogter en myself. PSALM 31:20  O, Hoe...
Trotse oupagrootjie

Trotse oupagrootjie

Ek deel sommer as ‘n baie trotse Oupagrootjie met jou twee foto’s, wat my skoonseun geneem het toe hy en sy vrou, my kleindogter 18 Februarie geneem het toe hulle vir my kom kuier het. Kyk net hoe wonderlik het ons Here my geseën. Groete met Jesus liefde....
My Kleinseun Gerrie het in die huwelik getree

My Kleinseun Gerrie het in die huwelik getree

Op 20 Januarie 2024 het my kleinseun Gerrie van Zyl in die huwelik getree. Hier het ek die groot voorreg om tussen hom en sy pragtige bruid te staan. Ek weet sy is pragtig, want almal het dit so aan my vertel maar ek het dit ook in haar mooi vriendelike gesindheid...