Lanti, Pedro en Myself

Lanti, Pedro en Myself

“Ek deel graag met jou hierdie foto van Lanti van der Merwe – my gidshond Pedro se 'Puppy Walker', wat hom in 2014 in sy eerste lewensjaar afgerig en gereed gekry het vir sy intensiewe opleiding as gidshond, saam met Pedro en myself, net na sy 9de...
INTERCARE CLASSIC 21KM  FEB 2023

INTERCARE CLASSIC 21KM FEB 2023

Ek deel graag met jou my ondervinding, ek wil eintlik sê, die avontuur wat ek met hierdie 21 kilometer wedloop gehad het. Toe ons begin het, was ek in geweldige spanning, wat ek, so glo ek, goed weggesteek het vir Marix, my gids en Hennie haar man wat soos...
GEORGE CLAASEN WEDLOOP 21 JANUARIE 2023

GEORGE CLAASEN WEDLOOP 21 JANUARIE 2023

Ek deel graag met julle die 4 foto's van my 10km wedloop op 21 Januarie 2023. Liza Groenewald was my gids gewees in hierdie wedloop.  Sy oefen tans vir die Comrades.   Marix, wat gewoonlik my gids is, was na 'n begrafnis toe en haar vriendin...