News
My wedloop op die 8ste Oktober 2022 Ek deel graag met jou die volgende as ‘n gedagte uit die Woord maar ook as ‘n getuienis van hoe goed ons Here in Sy liefdevolle genade vir my Saterdag die 8ste Oktober 2022 gewees het. Ek wou so graag na my 75de...
PWC George Claassen 10 kilometer Wedloop Dit is vir my heerlik om hierdie foto’s en inligting oor nog ‘n wedloop wat ons Here deur Sy groot liefdevolle genade my toegelaat het, om met die hulp van Marix en haar man Hennie Venter, aan deel te neem en binne...
Ek deel graag met jou hierdie volgende heerlike getuienis in my lewe wat ons Here my mee geseën het: Ek het die voorreg gehad om deur die liefdevolle genade van ons Here, saam met Hennie Venter as my gids, die SPIRIT OF FLIGHT 10 kilometer wedloop te hardloop op...
Ek het die 20ste Augustus 2022 saam met my gids, Marix Venter en haar man, Hennie Venter die Phobians 15 kilometer wedloop gehardloop en die gepaardgaande foto’s is net om te getuig hoe wonderlik ons Here my seën in my liefde vir die hardloop sport. Soos jy...
“Ek sal graag met jou ‘n persoonlike getuienis en waardevolle les wat ons Here my geleer het wou deel. Onder die E-pos afdeling is my getuienis hieroor onder die opskrif: ‘Wanneer ons liefdevolle VADER ons tot orde roep – ‘n...
Goeiedag my geliefde leser, Hierdie is net ‘n kort skrywe om te noem waarom jy lanklaas van my gehoor het. Ek het die 27de April, die middag, ‘n geweldige pyn in my maag gekry en die aand was ek opgeneem in die hospitaal en is die volgende dag geopereer...
Na 'n onverwagse maar suksesvolle operasie sterk Sakkie baie mooi aan en stuur seën en liefdegroete aan al sy mense - (soos hy sy lesers graag met liefde noem) Ons vra 'n baie vinnige en volkome herstel Sakkie! 3JOH 1:2 "Geliefde, ek wens dat dit met...
Ek deel graag met jou die volgende wat my 15 kilometer wedloop aanbetref op 26 Maart 2022 - die verste wat ek op die pad kon hardloop sedert Februarie 2020. Ek moet natuurlik begin deur te getuig van hoe wonderlik ons Here in Sy liefdevolle genade teenoor my is...
Ek deel graag met jou hierdie paar foto’s uit my seun, ook my jongste, se troue. Waar ek ook die groot liefdevolle genade van ons Here ontvang het om die Christelike sy van die huwelik waar te neem. My seun het uit die skool in die polisie ingestap waar hy...