Epos

IS DIT VERKEERD OM KWAAD TE WEES VIR GOD? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: Mag ek vir God kwaad word omdat Hy toelaat dat dinge oor my, Sy kind, se pad kom of met my gebeur, wat volgens my baie sleg en onaangenaam is? Ek wil dan begin, voordat iemand...

GESKENKE VAN GOD, ONS HEMELSE VADER, Ek deel graag met jou hierdie gedagte uit die Woord wat my vriendin en medewerker in Christus in hierdie bediening, Elsabé Cronjé, aan my gestuur het uit die verre Australië waar sy en haar man, my baie goeie vriend Neels, woon....

EIERSEL SKENKING Sakkie Parsons Iemand het aan my die volgende geskryf: “Ek wil net graag jou siening oor iets hê. Ek oorweeg dit om van my eierselle te skenk aan ‘n ouerpaar wat nie kinders kan kry nie. Hulle trek ongeveer 10 eierselle van my om dit in die...

Wees bly in daardie dag Sakkie Parsons Ek wil vandag met ‘n vraag begin. Was jy al in ‘n situasie waar mense jou beskinder, of net nie van jou gehou het nie en daarom ook nie mooi teenoor jou opgetree het  nie, omdat jy ‘n standpunt as gevolg van jou geloof...

EN NOU WAG DIE PRYS VIR MY Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en vir my vertel van die geweldige aanslae wat sy in die lewe moet trotseer maar hoe sy net haar oë op ons Here hou en op Hom vertrou. Ek deel met jou wat ek graag vir mense soos hierdie dame en...

WANNEER EK OPREG BELY, VERGEWE GOD MY Sakkie Parsons Iemand deel met my die volgende: Sy ken hierdie Pastoor en hy klink en vertoon altyd so vroom - maar die dame ken die man se verlede en sy kan nou nie verstaan hoe hierdie man nou so vroom altyd in die gemeente kan...

WIE EN WAT IS JY? Sakkie Parsons Baie keer hoor ek mense sê, of aan my skryf en dan is dit iets soos: “Ek is nikswerd.  Ek beteken niks vir myself of vir iemand anders nie.” Ek wil nou vir jou sê en ek gaan die sonde by die naam noem. Ek wil jou vandag vra, Moet...

GEBEDSVERHORING Sakkie Parsons Iemand het my gevra dat as jy al baie gebid het en God jou nie antwoord nie, of jy nog moet aanhou om te bid.  Is dit nie dalk dat God nie eens meer na jou luister nie? Ek stuur die antwoord wat ons Here op my hart gelê het om vir...

BABAS WAT WIL LEWE, WORD WETTIG VERMOOR Sakkie Parsons Ek het ‘n gedig gelees wat deur regter Roy Moore van Alabama in Amerika geskryf is.  Die woorde wat my laat dink het, was die volgende: “Too soft to place a killer in a well deserved tomb, But brave enough to...

ONS ENIGSTE WEG NA REDDING IS DEUR JESUS CHRISTUS. Sakkie Parsons Ek sit ‘n ruk gelede en ek dink hoe goed ons Here vir my is, met die bure wat Hy my gegee het. My bure links en regs en agter my is almal goeie en baie gawe mense. Die mense voor my ken ek nie, want...

gedagte uit die woord om met jou Engelse vriende te deel, jy van my wil bestel en dit is natuurlik alles gratis. KAN EK TEEN DIE DAK VAS BID? Sakkie Parsons Iemand het met my gepraat en gesê, dat dit voel vir haar as sy bid, bid sy teen die dak vas. Dit is natuurlik...

OOR BYGELOWE Sakkie Parsons Iemand vra my oor ‘bygelowe’ en ek het die persoon se vraag so ‘n bietjie verkort. “Ek wil tog graag hoor wat jou mening is aangaande die spring van ‘n linker-oog, die van ‘n regter-oog en dan natuurlik ook die jeuk van ‘n linker- of...

BESTAAN DAAR SO IETS SOOS ‘N NABY-DOOD-ERVARING? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra, wat hier op neerkom: Wat sien ons in die Woord oor "Near death experience?" Eerstens dan, Daar is geen direkte voorbeelde in die Woord, van mense wat ‘n "Naby-dood-ervaring"...

KAN EK AS CHRISTEN DIE SATAN BIND? “En kyk, Ek is met julle tot aan die voleinding van die wêreld.” MAT 28:20 Sakkie Parsons Iemand skryf en vra my twee vrae: Ek antwoord die vrae na die beste van my vermoë, soos ek dit verstaan maar eintlik soos jy sal sien en ek ook...

LAAT DIE MENSE ONS VRUGTE VAN BEKERING PROE Sakkie Parsons Iemand skryf en vra my van wie word daar in SAG 11:17 gepraat? Lees net gou weer dit wat daar geskryf staan: SAG 11:17 “So ’n nikswerd herder wat sy trop verlaat, sal verseker veroordeel word! Mag die swaard...

OOR NUMEROLOGIE EN SOORTGELYKE FOEFIES Sakkie Parsons Iemand het my, my opinie oor “Numerologie” gevra. Sover my kennis strek is numerologie so oud soos die berge. Dit het egter in die sewentigerjare van die vorige eeu begin om groot aftrek te kry, grootliks omdat die...

MOENIE JULLESELF BLUF NIE Sakkie Parsons So ‘n ruk gelede het iemand my gevra of daar werklik so ‘n plek soos die hel is. In reaksie op dit wat ek geskrywe het, het ‘n persoon vir my geskryf en my duidelik laat verstaan dat hy nie saam met my stem nie en onder andere...

DIE CHRISTEN EN VREES Sakkie Parsons Iemand het my gevra of ek dalk vir die persoon iets kan saamstel van hoe ons as Christene na vrees moet kyk. Persoonlik dink ek ons behoort nie vrees soos die wêreld dit ervaar in ons wese te hê nie maar dit is ‘n feit dat dit een...

DIE TONG HET MAG OOR DOOD EN OOR LEWE. Sakkie Parsons Iemand skryf aan my: “Kan u dalk verduidelik wat beteken:  'spreek lewe' - en so ook die teenoorgestelde?” Ek wil dan met die volgende kwotering uit die Woord begin: SPR 18:21  Die tong het mag oor dood...

DRA DAN VRUGTE WAT BY DIE BEKERING PAS Sakkie Parsons Iemand skryf aan my ‘n brief en in die brief kom ek agter dat die persoon eintlik ‘n groot probleem met mense het wat hulself Christene noem, maar net by die kerk en ander Christelike byeenkomste en tussen ander...

IS ‘N OPVOERING OOR JESUS SE KRUISIGING VERKEERD? So sal elkeen van ons dan vir homself aan GOD rekenskap gee Sakkie Parsons Iemand skryf aan my die volgende: “Ek voel dat dit is nie reg om die kruisiging op te voer nie. My kerk - die Baptiste - is nogals lief om...

PROFESIEË AANGAANDE JESUS CHRISTUS IN DIE OU TESTAMENT S Daarom het God hom ook uitermate verhoog en Hom ‘n Naam gegee wat bo elke naam is Sakkie Parsons Ek het ‘n skrywe ontvang waar die vraag in opgekom het, waar in die Ou Testament kom die profesieë oor Jesus voor....

KAN EK MY MEDEMENS NET SO LIEFHÊ SOOS MYSELF? Sakkie Parsons Ek wil graag met jou deel, hoe God hierdie besondere probleem wat ek ook gehad het, vir my opgelos het: Lukas 10 vanaf vers 25: Die Samaritaan wat sy medemens liefgehad het 25Iemand wat ’n deskundige oor die...

WAT GEBEUR MET MY NA DIE GRAF? Sakkie Parsons Iemand het my, my opinie oor die lewe na die dood gevra en ten eerste moet ek sê dat ek nie al die antwoorde het nie.  Ek glo ook nie daar is ‘n ware kind van God wat so dwaas sal wees, as om te sê dat hy al die antwoorde...

JY KAN VOLKOME OP JESUS SE VOLGELINGE REKEN. Sakkie Parsons Na aanleiding van die e-mail wat ek destyds uitgestuur het oor geldinsameling vir die mense wat deur die Tsunami getref is, het ek toe ‘n baie mooi e-pos van een van my e-pos vriende gekry, waarin die persoon...