Epos

DIE EWIGE VUUR BESTAAN REEDS – DIT IS DIE HEL Sakkie Parsons Laat ek dan dadelik begin deur te sê, dat die Woord wel deeglik vir ons, soos ek die Woord lees, laat verstaan, dat die hel wel bestaan. Ekself het dit nie getel nie maar teoloë wat slimmer...

WIE NIE AAN MY KANT IS NIE, IS TEEN MY Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: Help my asb ek het n groot geveg in my binneste oor die Moslems. Wat is jou siening deur Die Woord van God?“ Die Woord leer ons, dat almal wat nié Jesus Christus aangeneem...

AS JY VOLKOME VREDE WIL HÊ Sakkie Parsons Ek wil vandag begin met ‘n vraag:   Hoekom het baie van ons sulke ondinge soos Blou Maandae? Hoekom is so baie van ons onvergenoeg? Hoekom het so baie van ons nie werklik vrede nie? Ek dink die antwoord is die...

WAAR PAS ONS IN GOD SE WIL VIR SY KONINKRYK IN? Sakkie Parsons Iemand wat ‘n paar probleme met die kerk het, skryf en stel onder andere die volgende aan my: “Verantwoordelik aan die Koninkryk en God se visie vir die Kerk van Jesus Christus, moet voorkeur...

JESUS TEENOOR DIE BOSE IN ONS LEWE Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en wys op ‘n paar uiteenlopende teenoorgesteldes in die Bybel met verklarings deur die skrywer daarvan en vra my, of dit feite is. Ek deel met jou my antwoord aan die persoon, sonder om weer...

GOD EIS REKENSKAP VAN ELKE ONVERSKILLIGE WOORD Sakkie Parsons Iemand skryf aan my ‘n brief waarin sy haar bekommernis uitspreek oor sekere dinge wat in haar denominasie deur byvoorbeeld een van die mense in een van die selgroepe verkondig word, naamlik dat die...

HULLE SAL OPTREE ASOF HULLE GODSDIENSTIG IS Sakkie Parsons Iemand vra my of ek nie 2TIM 3:5 wil verduidelik soos wat ek dit sien nie. Wie byvoorbeeld is die mense wat hier van gepraat word? Ons lees: 2TIM 3:5 Hulle sal optree asof hulle godsdienstig is, maar dit...

DAAR IS GAWES WAT NUTTIGER IS AS OM IN TALE TE PRAAT Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en uit die persoon se skrywe aan my, het ek so tussen die lyne agtergekom, dat die persoon so half en half onder druk geplaas was om in tale te praat, nadat die persoon groot...

HY WAT IN ‘N TAAL SPREEK, STIG HOMSELF Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en my, my opinie gevra oor ‘n stelling wat ‘n dominee blykbaar gemaak het, dat die spreek van tale nie meer vandag gebeur nie. Ek deel graag my antwoord aan die persoon met jou. Die...

SOOS DIT ‘N CHRISTEN BETAAM Sakkie Parsons Iemand het my gevra: “Hoe moet ek optree teenoor ‘n familielid vir wie ek baie lief is, maar wat sondig deur sy/haar optrede, byvoorbeeld as die persoon in my huis is, en nie my Christelike sienswyse in ag...

HOEKOM Sakkie Parsons Baie mense wonder en het al vir my gevra hoekom tree so baie Christene nie op soos Christene nie en hoekom sukkel ons so om die wêreld vir Jesus te wen.  Dit is dan die enigste, wonderlikste en ware godsdiens wat daar is.  As jy...

DIE MERK VAN DIE DIER Sakkie Parsons Daar is nou weer soos so baie in die verlede mense wat die een of die ander uit die nuutste tegnologie gryp en dit die merk van die dier wil maak. Iemand stuur toe vir my ook ‘n skrywe daaroor wat soos volg begin:...

MAG ONS DAN NOU DIE SONDE MEER MAAK Sakkie Parsons Ek wil graag met jou deel oor ‘n onderwerp wat deesdae baie ter sprake kom en wat weer in ‘n gesprek wat iemand met my gevoer het, ter sprake gekom het. Voor ek egter enige iets verder sê, wil ek dit...

DIE WOORD RAKENDE DIESELFDE GESLAG LEEFWYSE Sakkie Parsons Ek kry dikwels vrae uit verskillende hoeke oor homoseksuele, gay, lesbiese leefwyses ens. Nou is daar teoloë wat die Woord, (dit is die Bybel) neem - en ek gaan verder net van die Woord praat, omdat ek...

VERASSING OF NIE? Sakkie Parsons Iemand het my om my opinie gevra oor wat die Woord oor verassing van ‘n mens se liggaam sê. Ek deel graag my antwoord aan die persoon ook met jou. Om mee te begin, weet ek nie van een plek in die Woord waar verassing...

OOR DIE DOOP Sakkie Parsons Iemand het my, my sienswyse oor die doop gevra. Ek deel hier met jou ook dit wat ek vir die persoon gestuur het. Voordat ek iets oor die doop sê, net dit: Ek glo nie iemand sal hel toe gaan as hulle nie gedoop is nie. Jy sal wel...

OOR DIE DOOP Sakkie Parsons Iemand het my, my sienswyse oor die doop gevra. Ek deel hier met jou ook dit wat ek vir die persoon gestuur het. Voordat ek iets oor die doop sê, net dit: Ek glo nie iemand sal hel toe gaan as hulle nie gedoop is nie. Jy sal wel...

IS DAAR WERKLIK ‘N PLEK SOOS DIE HEL. Sakkie Parsons Iemand het my gevra, of die hel werklik bestaan. Dit is nogal vir my snaaks, dat meer mense glo in die Hemel as wat in die hel glo. Soos ek altyd sê, sê ek nou maar weer - Ek het die Woord as my...

WAT MOET EK DOEN OM HEMEL TOE TE GAAN? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my oor ‘n geliefde wat selfmoord gepleeg het.Dan vra die persoon my, hoe hulle kan weet of die persoon in die hemel is. Hier is dan my antwoord aan hulle en ook ‘n boodskap dalk aan jou wat vandag...

IS TATOEËER SONDE? Sakkie Parsons Iemand het my gevra of tatoeëer sonde is. Toe het ek so geantwoord: “Hierdie is vir my ‘n “open and shut case.” Ek het toe ‘n e-pos gekry, waaruit ek duidelik kon sien, dat wat vir my ‘n:...

GEDAGTES OOR DIE HUWELIK Sakkie Parsons Ek het eendag na iets wat my vrou vir my gestuur het, so ‘n bietjie oor die huwelik gesit en dink en ek stuur nou vir jou, wat in my gedagtes opgekom het. Ons Here het die huwelik ingestel, om die waarheid te sê, Hy...

HY IS DIE GOD VAN LEWENDE MENSE. Sakkie Parsons Ek wil net hierdie skrywe begin deur te sê dat dít wat ek nou gaan skryf nie ‘n refleksie is op die persoon wat aan my die vrae gestuur het nie. Soms kry ek dit, dat mense aan my skryf en dan soos ek...

DIE DIABOLIESE BEWYS VAN DIE BESTAAN VAN GOD Sakkie Parsons Ek het gister iets gelees, wat my gedagtes terug geneem het,na iets wat ek op ’n Bybel kursus geleer het. Ek het al baie verskillende verduidelikings gehoor wanneer iemand die bestaan van God wil...

“EK IS DIE HERE” Sakkie Parsons Iemand skryf en vra my of ek dalk LEV 19:27 kan verduidelik. Ons lees daar: LEV 19:27  Julle mag die rand van julle hoofhare nie rond wegskeer nie. Ook mag jy die rand van jou baard nie skend nie. Hier dan is hoe ek...

WANT WIE NIE TEEN ONS IS NIE, IS VIR ONS. Sakkie Parsons Iemand skryf en vra my die volgende: “Ek wonder nogal baie lank hieroor,ek wil weet of is dit reg dat ons tonele speel bv oor die geboorte van Jesus en sy kruisiging veral oor die kruisiging.“ Hier...

HOE EK NA DEPRESSIE KYK Sakkie Parsons ‘n Kind van God het met my oor depressie gepraat en nadat ek met die persoon gedeel het, het ek gedink om vir jou ook te stuur wat ek vir die persoon gestuur het. Miskien weet jy van iemand wat hier by kan baat. So ‘n...

OOR TIENDES Sakkie Parsons Iemand het vir my, my opinie gevra oor tiendes en aangesien baie mense vrae het oor hierdie saak, stuur ek vir jou my sienswyse. Ek moes mooi te werk gaan om alles wat ek wou sê, in hierdie, nou ja, taamlike groot neutedop te...

OOR TIENDES Sakkie Parsons Iemand het vir my, my opinie gevra oor tiendes en aangesien baie mense vrae het oor hierdie saak, stuur ek vir jou my sienswyse. Ek moes mooi te werk gaan om alles wat ek wou sê, in hierdie, nou ja, taamlike groot neutedop te...

‘N TEKEN VIR JOU AS GELOWIGE Sakkie Parsons Ek het ‘n boek gelees met die titel:   “The Jewish Connection” deur M. Hirsh Goldberg. Dit is vir my ‘n baie insiggewende boek, waarin die man jou amper toegooi met allerhande feite....

KON ONS HERE NIE MAAR VIR JUDAS VERGEWE HET NIE? Sakkie Parsons Ek wil begin deur net dit weer duidelik te stel dat dit wat ek hier skryf volgens wat ek die Woord verstaan, net kan gedoen word as die persoon op wie dit van toepassing is Jesus Christus aangeneem het...

OOR ABORSIES Sakkie Parsons Vir enige persoon wat hierdie e-pos gaan lees, wat op een of ander manier betrokke was by dit waaroor ek hier my mening gee, wil ek asseblief mooi vra, om weer die eerste gedeelte van hierdie e-pos te lees nadat hulle die hele e-pos klaar...

GOD SE WOORD IS ONS SWAARD TEEN DIE VYAND. Sakkie Parsons ‘n Dame skryf aan my dat daar in die Woord van iemand uit wie se mond ‘n swaard kom gepraat word en nou wil sy teen die agtergrond van “Jesus is liefde” weet hoe ‘n mens dit moet...

MAG EK WEER TROU AS EK GESKEI IS? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en ek som die persoon se vraag aan my as volg op: “Mag ek weer trou as ek geskei is?” Dan voeg die persoon by: “Gee my die Bybelse perspektief soos jy dit sien.” Nou goed....