Epos

EK MAAK SO PA Sakkie Parsons Iemand het my, my siening gevra van Matheus 21:28-32. Ek deel graag met jou hoe in hoofsaak ek hierdie gedeelte sien.  Ek sê ‘in hoofsaak’, want daar is sekerlik ook ander maniere om na hierdie gedeelte te kyk maar...

ONS MOET NIE GOD SE WERK DOEN NIE  Sakkie Parsons                  Hieronder deel ek ‘n skrywe waar hierdie man nou praat oor iets baie belangrik wat ek ook dieselfde...

IS DIT REG OM KERSFEES TE VIER? Sakkie Parsons Daar is ‘n hele paar mense wat, kom ons stel dit lig en sê, wat my so effe aangetree het oor my siening van Kersfees. Iemand skryf aan my as volg:  ““As jy Kersfees vier, maak nie saak vir...

IS KERSFEES HEIDENS? Goeiedag al my lesers. Ek deel graag met julle die volgende. Ek het ‘n skrywe oor Kersfees wat deur Ron Hutchcraft geskryf was met al my lesers gedeel en toe, al was dit baie min, ‘n bietjie negatiewe terugvoer gekry. Ek het dit nou...

DIE HEILIGE WOORDE VAN GOD Hoekom word die Bybel as Heilige Skrif beskou? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra: “Hoekom word die Ou Testament en Nuwe Testament as Heilige Skrif beskou?“ Ek wil my antwoord aan jou so begin: Natuurlik is daar baie wyses...

MY WEDLOOP OP DIE 8STE OKTOBER 2022 Sakkie Parsons Ek deel graag met jou die volgende as ‘n ‘Gedagte uit die Woord’ maar ook as ‘n getuienis van hoe goed ons Here in Sy liefdevolle genade vir my Saterdag die 8ste Oktober 2022 gewees het. Ek wou...

WAT SÊ ONS HERE SE WOORD VIR ONS OOR ABORSIE? “Staan eenkant toe Here” Sakkie Parsons Ek wil vandag hierdie skrywe so begin: Mense praat gedurig hoe gevaarlik dit deesdae in hulle omgewing is en dit is ongelukkig baie waar - maar ek wil met jou deel...

VOEL JY DALK DAT JY NIKS VIR JESUS KAN BETEKEN NIE? Sakkie Parsons Daar is mense wat dink: “Ek is nou wel ‘n Christen maar ek kan nie preek nie, ek kan nie sing nie, ek kan nie eintlik getuig nie en ek kan selfs nie in die openbaar bid nie.  Eintlik...

DIE ROL VAN OUDERLING IN DIE KERK Wie ‘n leier wil wees, behoort almal te dien Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: Ek wil graag weet wat is die verskil tussen die Ouderlinge en die Pastoor en wie is die hoogste as ek dit so mag stel. Veral waar die Woord...

GOD IS VOLMAAKTE LIEFDE Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Hallo Sakkie help asb ons wil net weet:  As jy sonde gedoen het, straf die Here jou daarvoor en dit is hoekom jy swaar kry?” Laat ek begin om net eers te sê: Dit is belydende...

VERNEDERD,  NIE JALOERS. Sakkie Parsons By meer as een geleentheid het ek al pos in hierdie verband ontvang en omdat ek nou weer soortgelyke pos van iemand ontvang het, het ek gevoel om ook met jou te deel hoe ek hierdie groot probleem in sommige mans se lewens,...

WATTER BELONING VERKIES JY? Sakkie Parsons Ek deel graag met jou die volgende gedeelte uit ons HERE se kosbare Woord waar JESUS ons onderrig aangaande ons beloning en ek plaas dit wat in my hart opkom in blou kleur in hakkies. MATTEUS 6:1-6  1  Pas op dat...

WIE SOU AS GOD SE RAADGEWER KON OPTREE? JESUS het die wêreld reeds oorwin daarom kan ons in hom ons rus en vrede vind Sakkie Parsons Iemand skryf aan my: Kan jy asseblief vir my ROMEINE 11:33 tot 36 verduidelik? Kom ons lees net weer die gedeelte: ROM 11:33-36...

OM SOMS TE LIEG OF NIE TE LIEG NIE Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en ‘n vraag gevra, wat daarop neergekom het, of daar soms gevalle is, waar ‘n dissipel van Jesus, anders gestel, ‘n kind van ons Here ‘n leuen mag vertel. Natuurlik...

WAT MOET EK DOEN AS ‘N NARCIS DEEL VAN MY LEWE IS? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my oor ‘n persoon in haar lewe wie baie humeurig is en alles met sy vuiste wil regmaak. Iemand wie heeltemal self-gesentreerd en altyd reg is. Iemand wat jou altyd afkraak...

MY NAAM IS RYNO – ‘N GETUIENIS Sakkie Parsons Ek deel graag met jou die volgende aangrypende getuienis: My naam is Ryno. Ek wil graag met jou my storie ook deel, as ek mag. In November laasjaar, kry ek eendag by die werk die verskriklikste pyn aanval. Ek...

Goeiedag my geliefde leser, Hierdie is net ‘n kort skrywe om te noem waarom jy lanklaas van my gehoor het. Ek het die 27de April, die middag, ‘n geweldige pyn in my maag gekry en die aand was ek opgeneem in die hospitaal en is die volgende dag geopereer...

DIE CHRISTEN EN PAASFEES Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Ek wil graag Paasfees met die jeug behandel. Ek het ‘n paar goed rondom Paasfees gekry soos dat dit nie in die Bybel voorkom nie, maar sal graag ook u oorsig hieroor wil hê.... as...

DUIWELJAGTERS Sakkie Parsons Ek wil met jou iets deel wat weer by my uitgekom het en wat gereeld in my bediening maar sy kop uitsteek en dit is wanneer mense, en ongelukkig is die meeste van wie ek getuienis het dat hulle dit doen, mense wat hulleself...

MENSE SAL SOOS ENGELE IN DIE HEMEL WEES Sakkie Parsons Iemand het na aanleiding van ‘n skrywe van my, waarin ek verduidelik het hoekom ek weet dat ons, ons geliefdes in die hemel sal herken, vir my die volgende vraag gestuur. Ek plaas die vraag presies soos ek...

WAT IS 'N VISSER VAN MENSE? Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en gevra: “Dit kan nou dalk vir jou na ‘n simpel vraag klink maar: Wat is 'n visser van mense?” Ek deel graag hier met jou wat ek die  persoon geantwoord het. Wat Jesus...

IS DAAR IETS SOOS BUITERUIMTELIKE WESENS? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: Ek wil net iets vra en hoop dat jy my kan reghelp. Is daar iets soos buiteruimte wesens?  Sover ek oor hierdie sake redeneer, volgens dit wat ek in die Woord vind, hoef ek nie...

HIPNOSE – REG OF VERKEERD? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Graag wil ek weet wat jou siening aangaande hipnose is?” Hier is dan hoe ek na hierdie saak kyk: Ek wil dan sommer hier aan die begin noem, dat ek nie glo hipnose is verkeerd of...

GOD IS GEES – LUISTER NA SY BELOFTE VANDAG Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en my gevra of God ‘n siel het. Nou moet ek dadelik sê voor ek jou antwoord, dat daar mense sal wees wat nie met my saam stem nie maar ek deel met jou hoe ek die...

WIL JY ‘N WARE EN GOEIE LEIER WEES? Sakkie Parsons Iemand het my gevra of ek nie iets wil skryf oor wat die eienskappe van ‘n leier behoort te wees nie. Iemand het my ook al gevra wat ‘n mens moet doen om fiks te wees en my antwoord toe aan die...

ONS EIE, VRYE WIL Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra die volgende: Sê my of dit waar is, dat ons nie ‘n “vrye wil” het nie. Ek wil begin deur dan sommer dadelik te sê, dat dit natuurlik nié waar is nie. Jy en ek is nie...

DIE TIEN MAAGDE Sakkie Parsons In die gelykenis van Die Tien Maagde deel ons Here na my mening met twee soorte Christene: Die een soort is hulle wat Jesus werklik aangeneem het as Verlosser en Saligmaker en die ander groep, wat as gevolg van die een of ander rede as...

DIE BOSE GEESTE SOEK ‘N WONING Sakkie Parsons Iemand skryf aan my die volgende wat ek met jou deel: Ek lees vanoggend Mattheus 8:28 tot 34 waar die demone of duiwels vir Jesus smeek om hulle in die varke te laat ingaan. My vraag is nou: hoekom wil hulle in die...

WANNEER EK OPREG BELY, VERGEWE GOD MY Sakkie Parsons Iemand deel met my die volgende: Sy ken hierdie Pastoor en hy klink en vertoon altyd so vroom - maar die dame ken die man se verlede en sy kan nou nie verstaan hoe hierdie man nou so vroom altyd in die gemeente kan...

ROOK VERSLAWING Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en die volgende vir my gevra:   “Kan jy asb vir ons se waar in die Bybel staan dit dat jy nie mag rook nie?” Hier is dan hoe ek volgens wat ek in die Woord vind, na die rookgewoonte kyk: Om mee...

JESUS GENEES OP SY UNIEKE WYSE Sakkie Parsons Iemand skryf as volg aan my: “Het Jesus destyds regtig in die man se oog gespoeg of het Hy dit saam modder gemeng en aan sy oë gesmeer? Dankie.” Daar is twee gevalle waar Jesus regtig van speeksel gebruik...

HOE HEERLIK OM KIND VAN GOD TE WEES Sakkie Parsons Handelinge 1 vers 8 8 Maar as die Heilige Gees na julle toe gekom het, sal God julle die krag gee om mense van My te vertel in Jerusalem en in die hele gebied van Judea en Samaria en tot in die verste lande van die...

SY ASEM TEEN JOU WANG Sakkie Parsons Ek was met iemand in gesprek oor die stem van ons Here en om die stem van ons Here te hoor en toe vra die persoon my, of ek nie iets oor die hoor van ons Here se stem in ons lewe wil skryf nie. Hier dan is wat in my hart opgekom...

HOU STYF VAS AAN JOU GELOOF Sakkie Parsons ‘n Uittreksel van ‘n interessante stukkie geskiedenis wat ek gehoor het lui as volg: Hulle vertel, dit was natuurlik in die dae toe die Romeine die wêreld regeer het: ‘n Generaal en sy manne was besig...

GOD HET JOU LIEF – NEEM DIT AAN EN LEEF DIT UIT Sakkie Parsons Ek sit eendag en dink aan ons Here se liefde vir ons en ek blaai op die rekenaar deur my Bybel.  Toe kom ek weer op die volgende gedagte af en ons Here lê toe die volgende op my hart wat...

HOEKOM Sakkie Parsons Baie mense wonder en het al vir my gevra hoekom tree so baie Christene nie op soos Christene nie en hoekom sukkel ons so om die wêreld vir Jesus te wen -  Dit is dan die enigste, wonderlikste en ware godsdiens wat daar is.  As jy...

REÏNKARNASIE Sakkie Parsons Iemand het my gevra of daar so iets soos reïnkarnasie is. Ek wil my antwoord op hierdie vraag so begin: Dit is na my mening geheel en al onmoontlik om in Jesus Christus as my Verlosser en Saligmaker te glo en ook te glo dat...

DIE KONFRONTASIE IN MATTÉÜS 22 VERS 15 TOT 22 Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra my, wat hierop neergekom het, of ek my weergawe, van hoe ek die konfrontasie tussen Jesus en die Fariseërs in MAT 22:15-22 sal verduidelik. Lees net eers gou die...

KAN EK MY MEDEMENS NET SO LIEFHÊ SOOS MYSELF? Sakkie Parsons   Ek wil graag met jou deel hoe God hierdie besondere probleem wat ek ook gehad het, vir my opgelos het: LUKAS 10 vanaf vers 25: Die Samaritaan wat sy medemens liefgehad het 25 Iemand wat ’n...