Epos

DRUIWESAP OF WYN BY DIE NAGMAAL? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “... Ek wil jou weer iets vra. Ek is in ‘n bediening maar hulle gebruik soetwyn vir nagmaal - is daar fout en sommige kerke gebruik Monis. Wat is die verskil - is daar fout om soetwyn te...

MOET NET NOOIT ENIGE GELEENTHEID SONDER JESUS VIER NIE Dié wat ’n spesifieke dag uitsonder, doen dit vir die Here. ROM 14:6 Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en het sommer vir die interessantheid daarvan gewonder watter riglyne daar in die Woord vir ons gegee...

EIERSEL SKENKING- ‘N BYBELSE PERSPEKTIEF Sakkie Parsons Iemand het aan my die volgende geskryf: “Ek wil net graag jou siening oor iets hê. Ek oorweeg dit om van my eierselle te skenk aan ‘n ouerpaar wat nie kinders kan kry nie. Hulle trek ongeveer 10 eierselle van my...

LORD, I BELIEVE! HELP MY WEAKNESS OF FAITH! Sakkie Parsons Translated from Afrikaans: (Ek glo HERE, kom my ongeloof tot hulp!) Translator:  Robin Barker I was busy reading the book of MARK, when our Lord showed me the following. Here follows the...

HULLE IS DUS NIE MEER TWEE NIE, MAAR EEN LIGGAAM Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra die volgende: “Wat beteken dit, dat wat God saamgevoeg het, geen mens mag skei nie?” Ek neem aan die persoon verwys byvoorbeeld na MAT 19:6, maar jy kan dit ook gaan lees...

AGT UUR IN DIE HEMEL ... Sakkie Parsons Iemand het vir my iets gestuur oor iemand anders wat beweer dat hy 8 uur in die Hemel gewees het en my, my opinie gevra oor dit wat die persoon vertel oor wat hy beleef ensovoorts het.  My persoonlike opinie is, dat ‘n...

WAT IS PAASFEES EN WAAROOR GAAN DIT? Almal wat JESUS CHRISTUS aanneem, hoef nooit in die hel ‘n ewige dood te sterf nie! Sakkie Parsons Iemand het my gevra of ek nie iets oor Paasfees sal skryf nie. Ek wil dan begin deur te sê, dat volgens die Bybel, wat dit baie...

BLYDSKAP EN VREDE IN ONS GELOOF. Sakkie Parsons Omdat ons hierdie soort geloof het, het ons vrede: Heb 11:1  Wat beteken dit om op God te vertrou? Dit beteken om seker te wees dat die dinge waarna ons uitsien, wel sal gebeur. Dit beteken ook om oortuig te wees...

MAG EK ONS VADER IN DIE HEMEL ‘PAPPA’ NOEM? Laat U Naam geheilig word Sakkie Parsons Iemand skryf aan my: “… is dit nie ʼn bietjie gewaagd om ons Vader aan te spreek as "Daddy" nie? Dit klink glad nie vir my reg nie.” Laat ek eers verduidelik waar ek dink,...

HOE KAN EK DIE DUIWEL WEERSTAAN? Sakkie Parsons Wat ek nou met jou gaan deel, kan en sal natuurlik net werk, as jy - wie dit wil gebruik - in jou hart glo dat die Bybel, die onfeilbare Woord van God is. Sommer vir die interesantheid daarvan. Die woordeboek sê van...

DIE GOUE LEWENSREËL Sakkie Parsons Ek het met iemand gedeel oor hoe Christene soms willens en wetens onchristelik teenoor ander Christene optree en ek deel graag met jou die gedagtes wat by my opgekom het. Ek wil ook net noem, dat soos wat jy sal sien, geld die...

SAL GOD MY VERGEWE? – DEEL 2 Sakkie Parsons In my vorige skrywe aan jou, oor ons Here se vergifnis het ek genoem, dat ‘n dame se seun onder die indruk is, dat dit wat hy aan sy ma gedoen het in die verlede, van so ‘n aard is, dat ons Here hom nooit sal vergewe...

SAL GOD MY VERGEWE? DEEL 1 Sakkie Parsons Die skrywe oor dit wat ek nou met jou gaan deel was op die ou einde ‘n bietjie lank en ek het dit goed gedink om dit toe in twee te deel. Hier volg dan deel een. Iemand het my gekontak en gevra, of ek nie iets sal skryf oor...

WORD CHRISTENE VANDAG NOG VERVOLG? Sakkie Parsons Ek luister onlangs na nuus aangaande ‘Geopende Deure’ se statistieke van Christene wat oor die wêreld heen vandag vervolg word weens hul geloof in Jesus Christus, wat ek graag met jou wil deel. Ek deel graag...

IS DIT VERKEERD OM KWAAD TE WEES VIR GOD? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: Mag ek vir God kwaad word omdat Hy toelaat dat dinge oor my, Sy kind, se pad kom of met my gebeur, wat volgens my baie sleg en onaangenaam is? Ek wil dan begin, voordat iemand...

GESKENKE VAN GOD, ONS HEMELSE VADER, Ek deel graag met jou hierdie gedagte uit die Woord wat my vriendin en medewerker in Christus in hierdie bediening, Elsabé Cronjé, aan my gestuur het uit die verre Australië waar sy en haar man, my baie goeie vriend Neels, woon....

JESUS IS - EK IS - DIE WOORD WAT VLEES GEWORD HET Sakkie Parsons Ek wil iets met jou deel wat jare gelede by my opgekom het en wat ek nou weer tussen, kom ons noem dit maar my argiewe ontdek het. Lees eers gou die volgende uit die Woord: JHN 6:16-21  16  En...

'N WARE LIEFDESVERHOUDING MET GOD SELF. JESUS CHRISTUS IS NIE 'N AFSTAND GOD NIE Sakkie Parsons Ek glo dit is by die meeste mense so: Jy weet dat dit is soos wat dit werk maar as jy weer op ‘n dag spesifiek daaroor dink, dan tref dit jou weer opnuut.  Hoe dit ook...

EN NOU WAG DIE PRYS VIR MY Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en vir my vertel van die geweldige aanslae wat sy in die lewe moet trotseer maar hoe sy net haar oë op ons Here hou en op Hom vertrou. Ek deel met jou wat ek graag vir mense soos hierdie dame en...

WANNEER EK OPREG BELY, VERGEWE GOD MY Sakkie Parsons Iemand deel met my die volgende: Sy ken hierdie Pastoor en hy klink en vertoon altyd so vroom - maar die dame ken die man se verlede en sy kan nou nie verstaan hoe hierdie man nou so vroom altyd in die gemeente kan...

WAT BETEKEN EK AS MENS? – WIE EN WAT IS JY? Daar is ‘n Groter Prentjie...  Sakkie Parsons Baie keer hoor ek mense sê, of aan my skryf en dan is dit iets soos: “Ek is nikswerd.  Ek beteken niks vir myself of vir iemand anders nie.” Ek wil nou vir jou sê en ek...

BABAS WAT WIL LEWE, WORD WETTIG VERMOOR Sakkie Parsons Ek het ‘n gedig gelees wat deur regter Roy Moore van Alabama in Amerika geskryf is.  Die woorde wat my laat dink het, was die volgende: “Too soft to place a killer in a well deserved tomb, But brave enough to...

ONS ENIGSTE WEG NA REDDING IS DEUR JESUS CHRISTUS. Sakkie Parsons Ek sit ‘n ruk gelede en ek dink hoe goed ons Here vir my is, met die bure wat Hy my gegee het. My bure links en regs en agter my is almal goeie en baie gawe mense. Die mense voor my ken ek nie, want...

OOR BYGELOWE Sakkie Parsons Iemand vra my oor ‘bygelowe’ en ek het die persoon se vraag so ‘n bietjie verkort. “Ek wil tog graag hoor wat jou mening is aangaande die spring van ‘n linker-oog, die van ‘n regter-oog en dan natuurlik ook die jeuk van ‘n linker- of...

BESTAAN DAAR SO IETS SOOS ‘N NABY-DOOD-ERVARING? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra, wat hier op neerkom: Wat sien ons in die Woord oor "Near death experience?" Eerstens dan, Daar is geen direkte voorbeelde in die Woord, van mense wat ‘n "Naby-dood-ervaring"...

KAN EK AS CHRISTEN DIE SATAN BIND? “En kyk, Ek is met julle tot aan die voleinding van die wêreld.” MAT 28:20 Sakkie Parsons Iemand skryf en vra my twee vrae: Ek antwoord die vrae na die beste van my vermoë, soos ek dit verstaan maar eintlik soos jy sal sien en ek ook...

LAAT DIE MENSE ONS VRUGTE VAN BEKERING PROE Sakkie Parsons Iemand skryf en vra my van wie word daar in SAG 11:17 gepraat? Lees net gou weer dit wat daar geskryf staan: SAG 11:17 “So ’n nikswerd herder wat sy trop verlaat, sal verseker veroordeel word! Mag die swaard...

OOR NUMEROLOGIE EN SOORTGELYKE FOEFIES Sakkie Parsons Iemand het my, my opinie oor “Numerologie” gevra. Sover my kennis strek is numerologie so oud soos die berge. Dit het egter in die sewentigerjare van die vorige eeu begin om groot aftrek te kry, grootliks omdat die...