Ek hoop jy wat hier lees het sommer ‘n wonderlike feestyd geniet. Mag jou verhouding met ons Here hierdie jaar net nog meer verdiep. In verband met hierdie foto: Ek het myself voorgeneem dat ek ‘n foto gaan laat neem van my en Pedro (my gidshond) se 9de Nuwejaarsdag...
Ek deel graag met jou, my ondervinding van 7 Oktober 2023 se 21.1 kilometer wedloop ondervinding. Dit het baie lekker begin. Die dag was 6vm toe nog nie te warm nie maar van ongeveer 16 kilometer het dinge menslik gesproke begin verkeerd gaan. Eers het my gids se man...
Ek is ons HERE so dankbaar dat ek hierdie 10km wedloop op 2 September 2023 so kon geniet saam met my hoogs gewaardeerde gids, Marix Venter saam met haar man...
Ek deel graag met jou hierdie oor my Phobians 15 kilometer wedloop wat ek op die 19 Augustus 2023 gehardloop het. Ek het met die liefdevolle genade van ons Here die groot heerlike voorreg gehad om op die 19de Augustus 2023, ‘n 15 kilometer wedloop te hardloop saam met...
Ek deel graag met jou hierdie heerlike ervaring van die Wally Hayward 10 kilometer wedloop, wat ek ‘n dag na my 76ste verjaarsdag op 1 Mei 2023 gehardloop het. My gereelde gids kon hierdie wedloop nie saam met my hardloop nie maar sy het haar vriendin, Annalie Du...