Die Phobians 15 kilometer wedloop op die 20ste Augustus 2022

Die Phobians 15 kilometer wedloop op die 20ste Augustus 2022

Ek het die 20ste Augustus 2022 saam met my gids, Marix Venter en haar man, Hennie Venter die Phobians 15 kilometer wedloop gehardloop en die gepaardgaande foto’s is net om te getuig hoe wonderlik ons Here my seën in my liefde vir die hardloop sport. Soos jy...
‘n Persoonlike Getuienis

‘n Persoonlike Getuienis

“Ek sal graag met jou ‘n persoonlike getuienis en waardevolle les wat ons Here my geleer het wou deel. Onder die E-pos afdeling is my getuienis hieroor onder die opskrif:  ‘Wanneer ons liefdevolle VADER ons tot orde roep – ‘n...

‘n Brief aan my geliefde lesers

Goeiedag my geliefde leser, Hierdie is net ‘n kort skrywe om te noem waarom jy lanklaas van my gehoor het. Ek het die 27de April, die middag, ‘n geweldige pyn in my maag gekry en die aand was ek opgeneem in die hospitaal en is die volgende dag geopereer...

Spoedige herstel Sakkie!

Na 'n onverwagse maar suksesvolle operasie sterk Sakkie baie mooi aan en stuur seën en liefdegroete aan al sy mense – (soos hy sy lesers graag met liefde noem) Ons vra 'n baie vinnige en volkome herstel Sakkie! 3JOH 1:2 "Geliefde, ek wens dat...