Ek deel graag met jou die volgende foto’s en getuienis van my laaste wedloop van die jaar, naamlik die 'Tom Jenkins Challange' wat ek op 19 November 2022 gehardloop het. Sommer as ‘n getuienis van hoe wonderlik goed ons Here vir my is. Toe my...
Ek deel sommer vir die groot heerlike dankbaarheid in my hart met jou hierdie 2 foto’s van die 10 kilometer wedloop waaraan ek die liefdevolle genade van ons HERE gehad het om te kon hardloop. Saam met my op die foto is my wonderlike gids Marix en haar man...
My wedloop op die 8ste Oktober 2022 Ek deel graag met jou die volgende as ‘n gedagte uit die Woord maar ook as ‘n getuienis van hoe goed ons Here in Sy liefdevolle genade vir my Saterdag die 8ste Oktober 2022 gewees het. Ek wou so graag na my 75de...
PWC George Claassen 10 kilometer Wedloop Dit is vir my heerlik om hierdie foto’s en inligting oor nog ‘n wedloop wat ons Here deur Sy groot liefdevolle genade my toegelaat het, om met die hulp van Marix en haar man Hennie Venter, aan deel te neem en binne...
Ek deel graag met jou hierdie volgende heerlike getuienis in my lewe wat ons Here my mee geseën het: Ek het die voorreg gehad om deur die liefdevolle genade van ons Here, saam met Hennie Venter as my gids, die SPIRIT OF FLIGHT 10 kilometer wedloop te hardloop op...