Nuus

GEORGE CLAASEN WEDLOOP 21 JANUARIE 2023

Ek deel graag met julle die 4 foto's van my 10km wedloop op 21 Januarie 2023. Liza Groenewald was my gids gewees in hierdie wedloop.  Sy oefen tans vir die Comrades.   Marix, wat gewoonlik my gids is, was na 'n begrafnis toe en haar vriendin...

TOM JENKINS CHALLENGE WEDLOOP

Ek deel graag met jou die volgende foto’s en getuienis van my laaste wedloop van die jaar, naamlik die 'Tom Jenkins Challange' wat ek op 19 November 2022 gehardloop het.  Sommer as ‘n getuienis van hoe wonderlik goed ons Here vir my is. Toe my...

aQuelle Jacaranda City Challenge 12 November 2022

Ek deel sommer vir die groot heerlike dankbaarheid in my hart met jou hierdie 2 foto’s van die 10 kilometer wedloop waaraan ek die liefdevolle genade van ons HERE gehad het om te kon hardloop. Saam met my op die foto is my wonderlike gids Marix en haar man...

PWC GEORGE CLAASSEN 10 KM WEDLOOP

PWC George Claassen 10 kilometer Wedloop Dit is vir my heerlik om hierdie foto’s en inligting oor nog ‘n wedloop wat ons Here deur Sy groot liefdevolle genade my toegelaat het, om met die hulp van Marix en haar man Hennie Venter, aan deel te neem en binne...

SPIRIT OF FLIGHT 10km WEDLOOP

Ek deel graag met jou hierdie volgende heerlike getuienis in my lewe wat ons Here my mee geseën het: Ek het die voorreg gehad om deur die liefdevolle genade van ons Here, saam met Hennie Venter as my gids, die SPIRIT OF FLIGHT 10 kilometer wedloop te hardloop op...

‘n Persoonlike Getuienis

“Ek sal graag met jou ‘n persoonlike getuienis en waardevolle les wat ons Here my geleer het wou deel. Onder die E-pos afdeling is my getuienis hieroor onder die opskrif:  ‘Wanneer ons liefdevolle VADER ons tot orde roep – ‘n...

Goeiedag my geliefde leser, Hierdie is net ‘n kort skrywe om te noem waarom jy lanklaas van my gehoor het. Ek het die 27de April, die middag, ‘n geweldige pyn in my maag gekry en die aand was ek opgeneem in die hospitaal en is die volgende dag geopereer...