Epos

OOR NUMEROLOGIE EN SOORTGELYKE FOEFIES Sakkie Parsons Iemand het my, my opinie oor “Numerologie” gevra. Sover my kennis strek is numerologie so oud soos die berge. Dit het egter in die sewentigerjare van die vorige eeu begin om groot aftrek te kry, grootliks omdat die...

MOENIE JULLESELF BLUF NIE Sakkie Parsons So ‘n ruk gelede het iemand my gevra of daar werklik so ‘n plek soos die hel is. In reaksie op dit wat ek geskrywe het, het ‘n persoon vir my geskryf en my duidelik laat verstaan dat hy nie saam met my stem nie en onder andere...

DIE CHRISTEN EN VREES Sakkie Parsons Iemand het my gevra of ek dalk vir die persoon iets kan saamstel van hoe ons as Christene na vrees moet kyk. Persoonlik dink ek ons behoort nie vrees soos die wêreld dit ervaar in ons wese te hê nie maar dit is ‘n feit dat dit een...

DIE TONG HET MAG OOR DOOD EN OOR LEWE. Sakkie Parsons Iemand skryf aan my: “Kan u dalk verduidelik wat beteken:  'spreek lewe' - en so ook die teenoorgestelde?” Ek wil dan met die volgende kwotering uit die Woord begin: SPR 18:21  Die tong het mag oor dood...

DRA DAN VRUGTE WAT BY DIE BEKERING PAS Sakkie Parsons Iemand skryf aan my ‘n brief en in die brief kom ek agter dat die persoon eintlik ‘n groot probleem met mense het wat hulself Christene noem, maar net by die kerk en ander Christelike byeenkomste en tussen ander...

IS ‘N OPVOERING OOR JESUS SE KRUISIGING VERKEERD? So sal elkeen van ons dan vir homself aan GOD rekenskap gee Sakkie Parsons Iemand skryf aan my die volgende: “Ek voel dat dit is nie reg om die kruisiging op te voer nie. My kerk - die Baptiste - is nogals lief om...

PROFESIEË AANGAANDE JESUS CHRISTUS IN DIE OU TESTAMENT S Daarom het God hom ook uitermate verhoog en Hom ‘n Naam gegee wat bo elke naam is Sakkie Parsons Ek het ‘n skrywe ontvang waar die vraag in opgekom het, waar in die Ou Testament kom die profesieë oor Jesus voor....

KAN EK MY MEDEMENS NET SO LIEFHÊ SOOS MYSELF? Sakkie Parsons Ek wil graag met jou deel, hoe God hierdie besondere probleem wat ek ook gehad het, vir my opgelos het: Lukas 10 vanaf vers 25: Die Samaritaan wat sy medemens liefgehad het 25Iemand wat ’n deskundige oor die...

WAT GEBEUR MET MY NA DIE GRAF? Sakkie Parsons Iemand het my, my opinie oor die lewe na die dood gevra en ten eerste moet ek sê dat ek nie al die antwoorde het nie.  Ek glo ook nie daar is ‘n ware kind van God wat so dwaas sal wees, as om te sê dat hy al die antwoorde...

JY KAN VOLKOME OP JESUS SE VOLGELINGE REKEN. Sakkie Parsons Na aanleiding van die e-mail wat ek destyds uitgestuur het oor geldinsameling vir die mense wat deur die Tsunami getref is, het ek toe ‘n baie mooi e-pos van een van my e-pos vriende gekry, waarin die persoon...

DIT IS SELFS NOG NADER AS WAT JY GEDINK HET Sakkie Parsons Iemand het vir my die volgende gestuur en ek deel graag met jou wat in my hart opkom as ek hierdie soort ding lees of soortgelyke dinge ervaar. Hier dan is eers onder andere ‘n gedeelte van dit wat destyds aan...

PROPHECIES CONCERNING JESUS Therefore GOD has highly exalted JESUS and given Him a Name that is above every other name. Sakkie Parsons I received a letter in which the question arose:  “Where do the prophecies about Jesus appear in die Old Testament.”  There...

VOORWAARTS CHRISTEN STRYDERS Sakkie Parsons Iemand het die vraag gevra, waarom ons liefdevolle God mense hel toe stuur. Hier het jy nou weer ‘n klassieke geval van hoe die satan mense se oë verblind, dat hulle kyk en tog nie sien nie.  Eintlik moet ek seker sê,...

WAT IS DIE WARE GODSDIENS? Sakkie Parsons Onthou by alles wat jy nou gaan lees ook dit: Enige sogenaamde Christelike geloof wat ‘n priester, oudste, apostel, leraar of wat ook al in hulle opset het, wat haar/homself dit toeëien, dat hy/sy as gevolg van sy/haar posisie...

STIG EN RESPEKTEER DIE EEN DIE ANDER Sakkie Parsons Een oggend, word ek wakker en skakel die radio aan en soek na mooi musiek.  Ek kom toe af op mooi boeremusiek.  Ongelukkig maak die omroeper toe die musiek klaar is, so in die gesels, wat ek noem, ‘n...

HOE BELY EK MY SONDES EN WEET EK DAT GOD MY VERGEWE HET? Sakkie Parsons Iemand het my die volgende vraag gevra en ek probeer om sy vraag so getrou moontlik te herhaal: “Hoe bely ek my sondes as ek nie eens almal kan onthou nie en hoe weet ek dan dat God my vergewe...

STRAF DIE HERE MY?    Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Ons wil net graag weet:  Straf die Here jou met sleg te goed sodat jy weer op die regte pad kan kom?” Voordat ek hierdie vraag antwoord, moet ek eers verduidelik dat ek persoonlik, as ek die...

SAL EK UIT DIE HEMEL GEGOOI WORD WANNEER EK DAAR IS? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra die volgende en ek gee ‘n verkorte weergawe van die persoon se vraag aan my: “Ek wil weet wanneer ek Hemel toe gaan, kan ek uit die Hemel gegooi word? Dis nou nadat ek my...

WAT MOET JY EN EK DOEN OM NIE LOU TE RAAK NIE? Die brief aan die gemeente van Laodicea wat lou geword het. Sakkie Parsons Iemand skryf en vra, of ek nie openbaring 3:16 wil verduidelik nie. Ons lees, en ek begin by vers 14: OPG 3:14-16  14 En skryf aan die engel...

MELGISÉDEK Sakkie Parsons Iemand skryf en vra:  “Vertel my bietjie meer van Melgisédek asseblief !“ Melgisédek is, wat my persoonlik aanbetref, om dit so te stel - ‘n taamlike misterieuse persoon. Melgisédek maak persoonlik sy eerste en ook sy laaste verskyning...

DELANEY SE SANDWICH Sakkie Parsons Een Sondagoggend ‘n hele paar jaar gelede, kom my kleinseun Delaney, hy was toe sewe jaar oud, net nadat hy wakker geword het, by sy ma en sê vir haar dat hy honger vir ‘n “sandwich” is. Sy vra hom toe wat se soort “sandwich” hy...

TWEE MANIERE WAAROP JY KAN WYS DAT JY VIR JESUS LIEF IS Sakkie Parsons Ons Here het iets op my hart gelê wat ek graag met jou wil deel. Dink gou ‘n bietjie terug, toe jy die eerste keer werklik verlief geraak het en nie net verlief was nie, maar werklik lief was vir...

HOEKOM IS EK HIER OP DIE AARDE? Sakkie Parsons Ek hoor nou die dag van ‘n vrou wat op TV vertel, hoe moedeloos sy geword het omdat sy nie kon agterkom hoekom sy op hierdie aarde is nie.  Ek sê vir mense, as hulle my met so iets konfronteer:  Vir my is dit...

KAN EK MY MEDEMENS NET SO LIEFHÊ SOOS MYSELF? Sakkie Parsons Ek wil graag met jou deel, hoe God hierdie besondere probleem wat ek ook gehad het, vir my opgelos het: Lukas 10 vanaf vers 25: Die Samaritaan wat sy medemens liefgehad het 25Iemand wat ’n deskundige oor die...

MOET EK EERS MY SONDE BELY VOORDAT EK GERED KAN WORD? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my dat hy my skrywe gelees het waar ek verduidelik ‘hoe om ‘n Christen te word’ en dat hy sien ek praat nie in my skrywe oor sonde belydenis nie en sonder sonde belydenis is daar...

OOR DIE VROU IN DIE HUWELIK Sakkie Parsons Ek wil begin met iets wat ek gesê het, toe ek oor die man in die huwelik geskryf het. Daar is ‘n gesegde wat na my mening nie waar is nie en wat baie mense altyd kwoteer, so ek moet aanneem dat hulle dit ook toepas - en dit...

DIE WOORD EN DIE WEGRAPING DROOM. Hierdie gedagte uit die Woord is ook in Engels beskikbaar. Indien jy dit met een van jou Engelse vriende wil deel, kan jy my net vra en ek stuur dit aan jou. Sakkie Parsons ‘n Paar mense het by geleentheid aan my geskryf en my, my...

WANNEER JY BID Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Ek het tog n ou vragie en glo jy sal dit vir my kan verduidelik: Wanneer ons vir iemand bid vir genesing of n deurbraak of iets - kan ons alleen vir iemand bid sonder n mede-kind van God teenwoordig en ons...