Nuus
Ek deel graag met jou die volgende wat my 15 kilometer wedloop aanbetref op 26 Maart 2022 - die verste wat ek op die pad kon hardloop sedert Februarie 2020. Ek moet natuurlik begin deur te getuig van hoe wonderlik ons Here in Sy liefdevolle genade teenoor my is...
Ek deel graag met jou hierdie paar foto’s uit my seun, ook my jongste, se troue. Waar ek ook die groot liefdevolle genade van ons Here ontvang het om die Christelike sy van die huwelik waar te neem. My seun het uit die skool in die polisie ingestap waar hy...
Ek deel graag met jou hierdie foto’s oor my wonderlike ondervinding na bykans twee jaar wat ek nie ‘n 10 kilometer wedloop op die pad kon hardloop nie. Ek het die voorreg om, wat my gesiggestremdheid aanbetref, vir Marix te kan hê as seker loshande...
Ek deel graag die volgende baie mooi wat met my gebeur het. Ek het mos net voor my 70ste verjaarsdag midde in die trauma van my oorlede vrou se dementia besluit ek moet met iets nuut in my lewe begin om net perspektief in die lewe te behou. Vroeër jare het ek...
Dit is die laaste wedloop wat ek, my gids, en haar man saam aan deelgeneem het in 2020 en dit was vir liefdadigheid. 'n Heerlike wyse om jou hardloop jaar mee af te sluit









