Epos

PAS TOG OP DAT JY NIE GEESTELIK VERONGELUK NIE Sakkie Parsons Ek het met iemand ‘n gesprek gehad oor die volgende gedeelte uit God se Woord, en ek wil graag met jou ook deel wat in my hart opgekom het. Ek wil vra dat jy my tog duidelik verstaan. Ek praat nie...

IS EENMAAL GERED ALTYD GERED? Sakkie Parsons Ek wil graag oor hierdie baie belangrike onderwerp met jou deel.  Ek dink dat “eenmaal gered, altyd gered is een van die mees gevaarlikste mistastings in mense se verkondiging van die Evangelie van Jesus...

IN WATTER NAAM MOET EK MY LAAT DOOP? Sakkie Parsons Na aanleiding van iets wat ek geskryf het, skryf iemand aan my: “Baie dankie vir jou terugvoer het baie vir my beteken. Dit is hoe ek groot geword het. Net 'n vragie - Wat van Petrus wat sê ons moet...

MOET NET NIE GAAN STAAN NIE Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en so tussen die lyne het ek gelees, dat die persoon nie lekker voel oor die feit dat hy/sy so baie sondig nie. Ja, ons almal struikel dikwels en dit kan nooit goed gepraat word nie maar gelukkig...

HOE WEET EK SY OF HY IS DIE REGTE EEN? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Hoe weet ‘n mens sy is die regte een?“ Natuurlik kan ‘n mens ook vra: “Hoe weet ‘n mens hy is die regte een?“ Die heel eerste wat jy moet...

MOET EK DAN OMVERSKONING VRA? Sakkie Parsons Iemand het my gevra of, as jy iets teen iemand anders verkeerd gedoen het, jy altyd selfs al weet die persoon nie eens daarvan nie, dit teenoor die persoon moet bely. Om die vraag te antwoord, wil ek soos so baie in my lewe...

‘N ATTITUDE WAT SKRIK VIR NIKS Sakkie Parsons Ek het so ‘n tyd gelede vir jou gewys dat Jesus wil hê dat ons moet waak en bid  en nie net bid nie. Vandag wil ek iets met jou deel wat, as jy na Petrus se optrede kyk, jy kan sien dat dit sterk...

WIE ‘N OOR HET, LAAT HOM HOOR Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: Ons het n bespreking by die selgroep gehad en die vraag het opgekom: "Sal God ooit Sy rug op iemand draai, Sal Hy iemand ooit verwerp?" Wat is jou opinie? In hierdie skrywe deel...

HERE LAAT MY HOOR EN VERSTAAN EN LAAT MY KYK EN SIEN Sakkie Parsons In wat ek nou gaan skryf sê ek nie dat ons nie mag lief wees vir dit wat ons, ons eie noem nie maar verseker behoort al my begeertes, gevoelens, tradisies en watter ideologie ek ook vertroetel,...

KAN EK AS CHRISTEN MY REDDING VERLOOR?-  DEEL 2 Sakkie Parsons My vorige skrywe in hierdie kort reeks van twee het ek so afgesluit: Sê dit vir ons dat ons gedurig moet twyfel as ons sonde doen as wedergebore kind van God, of ons nou gered is al dan nie en of ons...

KAN EK AS CHRISTEN MY REDDING VERLOOR? - DEEL 1 Sakkie Parsons Ek deel graag die volgende vraag wat iemand aan my gestuur het: Kan ons as Christene ons redding verloor volgens Heb 6:4-6? Daar is baie, baie mense wat sê: “Dit is darem te heerlik.  Ek het Jesus...

STAAN JY NEUTRAAL TEENOOR JESUS? Sakkie Parsons In die geskiedenisverhale lees ons dikwels van uiters lojale en brawe soldate in diens van hulle koning of leier wat bereid was om vir hom te sterf. Hier dink ek nou weer aan die voorbeeld van drie van Dawid se...

JESUS IS DIE SOETSTE NAAM VIR MY Sakkie Parsons Iemand skryf aan my die volgende: “Iemand wat saam my werk het so paar maande terug die opmerking gemaak dat ons gebede nie verhoor word nie want ons gebruik die verkeerde Naam vir God se seun. Die persoon beweer...

IN WATTER NAAM MOET EK BID, LEEF EN BESTAAN? Doen alles in die naam van die Here Jesus Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en my die volgende gevra. “Kan jy vir my lig werp op die verskillende name van die Vader en Jesus? Ek kry te doen met name soos; ...

VREES AANGAANDE  ‘DIE MERK VAN DIE DIER’ Sakkie Parsons Ek deel graag met jou wat in my hart opgekom het toe ek weer die soveelste keer ‘n valse bangmaak storie moes lees. Ek word baie bekommerd en soms ook ontsteld, as ek luister hoe sommige...

VREES RAKENDE DIE COVID-19 ENTSTOF – DEEL 2 Sakkie Parsons Mense skryf aan my en ja, ek het selfs aanvalle oor die foon moes hanteer oor my siening van al die bangmaak drek wat mense versprei om sommige Christene wat; en hier gebruik ek my groot held Paulus se...

VREES  RAKENDE  DIE COVID-19 ENTSTOF – DEEL 1 Laat ons nie vrees rondsaai nie Sakkie Parsons Ek deel graag met jou my siening oor allerlei dinge wat op die sosiale netwerke versprei word oor die inenting teen Covid-19 en al sy variante. Almal wie...

MOET ONS JESUS VOLGENS JOODSE GEBRUIKE AANBID? “Nou in Christus Jesus het julle wat vroeër vêr was, naby gekom” Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Hoop jy kan vir ons meer duidelikheid gee. As Jesus ‘n Jood was, hoekom...

HOE EK DIE OORDEEL VERSTAAN Sakkie Parsons Iemand het my gevra dat as ek dan verkondig dat, wanneer ek uit hierdie lewe uittree, ek óf die hemel, óf die hel intree, hoe verduidelik ek dan die oordeelsdag? Weer sê ek soos ek baie in die verlede...

HOE TREE JY OP WANNEER IEMAND NIE VAN JOU HOU NIE Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Daar is mense in my lewe, wat vanweë die een of ander rede net nie van my hou nie en dan druk ek dit lig uit.  Ek het tot die slotsom gekom, dat die persoon...

SKATTE IN DIE HEMEL Sakkie Parsons Iemand skryf aan my na aanleiding van iemand wat by kerke optree en dan volgens hom nie behoorlik vergoed word nie. Die persoon het as volg geskryf: “Vanoggend het ek n vraag. Hoekom is dit dat as ek n band bymekaar kry en ons...

BLUS DIE BRANDPYL Sakkie Parsons Die meeste mense wat ek ken, om die waarheid te sê, ál die mense wat ek ken en verseker myself ingesluit, het een of meer swakhede in ons lewe.  Hetsy of dit ‘n fisiese, of psigiese, of albei, of meer is en jy...

ONS ENIGSTE WEG NA REDDING IS DEUR JESUS CHRISTUS. Sakkie Parsons Ek sit ‘n ruk gelede en ek dink hoe goed ons Here vir my is met die bure wat Hy my gegee het. My bure links en regs en agter my is almal goeie en baie gawe mense. Die mense voor my ken ek nie,...

BESNYDENIS, BABADOOP EN DIE NUWE VERBOND. Sakkie Parsons Iemand skryf aan my, wat min of meer so gaan: “Hoe werk die besnydenis van babas in die Ou Testament op babas van die Nuwe Testament? Is dit waar, dat die baba doop in die plek van die besnydenis gekom...

GEHOORSAAMHEID AAN JESUS – DIE NUWE VERBOND. Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Ek is op soek na woord oor die volgende onderwerp: Wat behels absolute gehoorsaamheid aan die Woord en aan Jesus?” Ek wil dan begin deur te sê,...

JESUS IS DIE LIG IN JOU LEWE! Sakkie Parsons "In the dark? Follow the Son." Toe ek hierdie een lees, dink ek so - Ek het nie soveel geld dat ek kan sê dat ek ryk is nie. Ek kan ook nie vir iemand sê waar om baie geld of iets in daardie lyn te kry...

AS EK MET ‘N PROBLEEM VIR JESUS NADER Sakkie Parsons Ek wil graag met jou deel wat ek weer ontdek het toe ek die gedeelte gelees het. Hier volg die gedeelte: JHN 9:1-7  1 Terwyl Jesus wegstap, het Hy ‘n man gesien wat van sy geboorte af...

WANNEER MAG EK SKEI EN WANNEER NIE – DEEL 2 Sakkie Parsons Hierdie is my tweede en laaste skrywe in hierdie kort reeks oor: Wanneer mag ek skei en wanneer nie. Ek gaan nou iets sê - en daar gaan baie wees wat my sou wou kruisig - want ek het nie skrif...

WANNEER MAG EK SKEI EN WANNEER NIE – DEEL 1 Sakkie Parsons Na aanleiding van iets wat ek geskryf het, stuur iemand aan my die volgende vraag: “Dis baie waar, hierdie stuk oor die huwelik met 'n ongelowige. Ek wonder nou net: daar staan duidelik dat as...

WANNEER ONS VAS Sakkie Parsons Iemand het my, my opinie oor “om te vas” gevra en ek deel graag met jou my antwoord oor hierdie saak. Ek wil begin deur te sê dat ‘n Christen nêrens deur ons Here aangesê word om te vas nie. Dat dit...

ROEM, SPOG EN GROOTPRAAT Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra of ek nie met my lesers God se siening van om in of oor myself te roem, spog en grootpraat wil deel nie. Nou wil ek, vir jou wys hoe absoluut vernietigend fataal dit is om te roem/spog/grootpraat oor...

WAT BLOKKEER ‘N MAN SE GEBEDE? DEEL 2 Sakkie Parsons In my vorige skrywe het ek begin om jou te antwoord op ‘n vraag wat iemand my gevra het naamlik, om 1PET 3:7 te verduidelik soos ek dit verstaan. Toe skryf ‘n dame aan my en vra my of dieselfde dan...

WAT BLOKKEER ‘N MAN SE GEBEDE? - DEEL 1 Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en as ek dinge nou reg verstaan, gee hy aan sy Ma soms meer liefdevolle aandag as aan sy vrou, en dit veroorsaak ‘n bietjie wrywing in sy huwelik. Hy wonder nou of hy dan nou...

WANNEER PRAAT ONS EN WANNEER NIE? Sakkie Parsons Ek deel die volgende gedagte met jou wat by my opgekom het na aanleiding van iets wat ek gelees het. Ek praat in dit waarvan ek nou gaan skryf beslis nie van iemand wat ’n verstandelike probleem het, of wat...

WAT IS DIE WARE GODSDIENS? Sakkie Parsons Onthou by alles wat jy nou gaan lees ook dit: Enige sogenaamde Christelike geloof wat ‘n priester, oudste, apostel, leraar of wat ook al in hulle opset het, wat haar/homself dit toeëien, dat sy/hy as gevolg van...

DAAROM BID EN BEUR EK IN GEHOORSAAMHEID VOORT Sakkie Parsons Ek was in gesprek met iemand en die persoon het gevra dat ek hierdie antwoord met al my mense sal deel.  Dit het gehandel oor moeilike omstandighede in hulle lewe wat na ses jaar nog nie verander het...

SIEKTE, GEBREK EN DIE LEUEN. Sakkie Parsons ‘n Dame wat ‘n kroniese sigbare siekte toestand het, skryf as volg aan my: “ ‘n Kennis van my reken die volgende: Sy glo vas dat siektes van die satan af is en dat God nie mense siek maak nie maar ons...