Epos

DIT IS DAAROM DAT EK NOOIT MOEDELOOS WORD NIE Sakkie Parsons Ek wil graag met jou iets deel wat ek eendag gelees het.  Eintlik moet ek sê, iets wat ek geluister het maar hoe sal dit nou klink as ek sê dat ek iets in die koerant geluister het. Ek het...

AAN HOM WAT OORWIN, SAL EK GEE... Sakkie Parsons Ek wil vandag graag met jou deel oor die Woord wat vir ons leer, dat jou lewe, maar veral jou geestelik lewe, met ‘n wedloop vergelyk kan word. Nou is dit so, dat hoe meer en gereelder ‘n mens oefen hoe...

GOD, ONS VADER Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Ek wil hoor of jy iets het oor of God manlik of vroulik is. Ons was Sondag by ‘n Hervormde kerk toe sing hulle ‘n lied waarin die woorde Moeder God voorkom, ons het agterna vir die prediker...

DIE HEILIGE GEES – DIE FONTEIN VAN LEWENDE WATER Sakkie Parsons Iemand skryf aan my: “Ek wil jou iets vra. Sal jy asb vir my verduidelik wat beteken lewende water. God sal my oorvloedige lewende water gee.” Ek het nie die agtergrond aangaande hierdie...

GOD IS NIE ‘N GOD VAN DOOIES NIE. Skrywer:  Sakkie Parsons In hierdie skrywe deel ek graag my siening met jou oor:  Is daar lewe na die dood? LUK16:22-23  “Die arm man is dood en is deur die engele geneem na die ereplek langs Abraham. Die...

MY VRIEND IS ‘N DWELMVERSLAAFDE Sakkie Parsons Iemand skryf aan my die volgende: “My hart is ongelooflik seer vanoggend want ek het die naweek uitgevind dat my vriend verslaaf is aan dwelms.“ Ek stuur jou iets wat ek oor dwelms geskryf het net hierna. Vir nou net die...

TATOEËERMERKE, GAATJIES ENS IN MY LIGGAAM Sakkie Parsons Iemand skryf en vra my, my opinie oor of tatoeëer en gaatjies in die ore ens. sonde is. Hier is dan hoe ek na hierdie soort ding kyk: In die Woord is daar na my mening nêrens ‘n gedeelte...

STAAN OP,  STAAN OP VIR JESUS Sakkie Parsons Die volgende gesegde wat iemand vir my gestuur het, het ‘n paar gedagtes en teksgedeeltes, asook ‘n lied wat ons in die kerk sing se woorde in my hart laat opkom, wat ek graag met jou wil deel. "Safety...

IS DAAR REDDING NA DIE WEGRAPING? Sakkie Parsons Iemand stuur aan my iemand anders se redenasie, dat niemand na die wegraping gered sal word nie en vra my, my opinie oor of ek dink dat mense ná die wegraping ook gered kan word. In baie kort net eers gou: Daar...

JESUS VERANDER ‘N FOUT IN ‘N TRIOMF Sakkie Parsons Ek wil jou iets wys wat ek weer opnuut geleer het en dit is die volgende: As jy Jesus in jou lewe het, of soos in die geval wat ek jou nou gaan wys, as jy Jesus uitgenooi het om deel van jou lewe te word,...

LAAT U WIL GESKIED – Deel 2 Sakkie Parsons In hierdie, die tweede skrywe in die kort reeks:  “Laat U Wil Geskied”, begin ek deur met jou een voorbeeld uit die Woord te deel waar ons Here in een geval mense se gebede nie geantwoord het nie en net...

LAAT U WIL GESKIED – Deel 1 Skrywer:  Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Ek sukkel om iets te verstaan, êrens in die Bybel staan daar, dat as jy glo , jy sal ontvang, maar dat als binne die wil van God moet wees. Iemand anders skryf...

WAT BETEKEN ‘LAAT U WIL GESKIED’ IN MY LEWE? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Ek wil jou vannag vra om iets aan my te verduidelik:  Wat beteken dit as mens bid en vra; Here laat U wil geskied in ons lewe. En wat beteken dit gaan die...

GEE UIT LIEFDE EN NIE UIT DWANG Sakkie Parsons Na aanlyding van twee dagstukkies wat ek oor tiendes geskryf het, het ‘n pastoor aan my ‘n skrywe gestuur waar hy, soos ek dit tussen die lyne gelees het, my laat verstaan, dat hy nie met my saamstem nie, of...

VIR HIERDIE GOEIE NUUS IS EK ALLESBEHALWE SKAAM Sakkie Parsons Ek gesels nou eendag met my dogter en ons kyk so na die dinge wat mense om ons doen en sy sê iets wat my met ‘n skok laat besef het maar dit is werklik soos dit is. Buiten as jy Sondae in die...

FLIRT JY? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my oor mans wat “flirt.” Alhoewel hierdie probleem nie net onder mans voorkom nie, is dit na my mening, soos wat ek dit in my lewe opgetel het ‘n baie en amper skryf ek “vieslike” groot probleem...

SODAT JULLE DIT SAL KAN VERDRA. Sakkie Parsons As jy dalk op ‘n punt kom terwyl jy hierdie skrywe lees, waar jy wil sê, dat dit te erg is en jy wil ophou lees, wil ek jou vra:  Hou asseblief aan met lees.  Ek praat uit ondervinding en met...

EK GLO HERE, KOM MY ONGELOOF TOT HULP! Sakkie Parsons Ek was besig om in MARKUS te lees, toe ons Here die volgende gedagte vir my gewys het - Hier volg die gedeelte: MARKUS 9:14-27  14 En toe Hy by die dissipels kom, sien Hy ‘n groot menigte om hulle, en...

WAT VERSTAAN EK ONDER HEILIGMAKING? Sakkie Parsons Iemand het my, my opinie oor 1PET 1:15-16 wat handel oor Heiligmaking gevra. Ek deel graag met jou my antwoord aan die persoon, soos ek dit verstaan en sommige Skrifte herhaal ek uit die Nuwe Lewende Vertaling omdat...

DIE SPREEK IN TALE Sakkie Parsons Iemand het my, my opinie gevra oor die spreek in tale en ek wil graag wat ek vir die persoon gestuur het ook met jou deel. Ek wil dan begin om te sê, dat baie mense maak ‘n groot fout as dit by die spreek in tale kom, deur...

GOD SE GEES BOKANT ELKE ANDER GEES – DEEL 2 Sakkie Parsons Ek het in my vorige skrywe in hierdie kort reeks van twee gedagtes uit die Woord afgesluit met die volgende stelling wat iemand in ‘n skrywe aan my gemaak het naamlik: “... en ‘n bose...

GOD SE GEES BOKANT ELKE ANDER GEES – DEEL 1 Sakkie Parsons Iemand skryf aan my die volgende:   “Kan jy my help om iets te verstaan asseblief. Ek lees in 1Sameul 16:14 “maar die Gees van die Here het van Saul gewyk, en n  bose gees, deur die...

OOR SELFMOORD Sakkie Parsons Iemand het my, my opinie gevra oor selfmoord. As jy nou die begin van my skrywe lees gaan dit dalk vir sommige mense klink of ek mense wat selfmoord pleeg, onverwyld verdoem na die hel en dit sal nie heeltemal reg wees nie.  So, lees...

WIE IS DIE ANTICHRIS? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra my ‘n hele paar vrae oor die Antichris.  Al sy vrae kan na my mening in sy heel eerste vraag opgesom word, dit is in elk geval hoe ek na die beste van my vermoë na die vraag gaan kyk. Sy...

GOD SE GENADE IS VERNIET, MAAR NIE GOEDKOOP NIE Sakkie Parsons Ek het nou die anderdag iets gehoor wat my weer laat dink het aan iets wat gebeur het wat ek graag met jou deel. ‘n Dame vertel my eendag die volgende: Ek moet net noem dat ek haar goed geken het en...

GEEN VLOEK KAN OP ‘N KIND VAN ONS HERE RUS NIE “Julle is uit God, my kinders, en het hulle oorwin omdat Hy wat in julle is, groter is as hy wat in die wêreld is.” 1JOH 4:4 Sakkie Parsons Iemand skryf aan my die volgende: “ … kan u...

DIE BRUILOFSKLEED - JESUS CHRISTUS Sakkie Parsons Iemand stuur aan my die volgende vraag:   “Is daar ‘n verskil tussen "bruid" en "bruilofsgaste?"  Verduidelik vir my deur middel van God se Woord, die verskil tussen...

DIE HUWELIK Sakkie Parsons Iemand het my gevra of ek nie vir hom iets wil skryf oor die huwelik nie en ek deel sommer dit wat ek vir hom gestuur het ook met jou. Onthou tog as jy dit lees, dat ek nie myself uitgee as ‘n huwelikberader nie maar verseker as...

DAAR WAG ‘N HEERLIKE TOEKOMS! Sakkie Parsons Iemand skryf aan my ‘n pragtige blymoedige skrywe en ek weet terwyl sy aan my skrywe, dat dit nie menslik gesproke goed met hulle gaan nie en dat by dit alles word sy ook vir kanker behandel wat ook al ‘n...

DIE GODSBESEF WAARMEE ELKE MENS GEBORE WORD.  Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Ek wil net graag weet: Wat het van die mense se siele geword wat voor Christus gelewe het?” Het hulle ook Hemel toe of Hel toe gegaan? Hier is dan hoe ek...

DIE BOOM VAN DIE LEWE Sakkie Parsons Iemand skryf aan my: “In Genesis 3 vers 24. Praat God van die Boom van die Lewe te beskerm. Verduidelik die Boom van die Lewe aan my asb.” Ons lees drie keer daar aan die begin uit die Woord van die Boom van die Lewe...

DIE SLEUTEL WAT JESUS VIR PETRUS GEGEE HET Sakkie Parsons Dit was eendag, net nadat my vrou lank na die motor se sleutels gesoek het, lees ek in die Bybel van ‘n sleutel. Ek wil nou met jou deel wat toe in my gedagtes opgekom het. Die gedeelte wat ek gelees het...

U PLANNE VIR ONS KAN MET NIKS VERGELYK WORD NIE ‘n Persoonlike getuienis Sakkie Parsons Ek wil graag vandag met jou deel aangaande my gesprek eendag met ons HERE rakende my wonderlike vrou Cornelia wat nou by Jesus is, maar wat vir 7 jaar in ‘n...

WANNEER DIT NIE BAIE MAKLIK GAAN NIE Sakkie Parsons Iemand, van wie ek kan getuig dat sy en haar man pragtige kinders van ons Here is, skryf by geleentheid  aan my oor dinge in haar man se besigheid, wat ten tye van haar skrywe aan my, nie baie rooskleurig was...

JY IS HIER MET ‘N GODDELIKE DOEL Sakkie Parsons “We must remember that we are spiritual beings having an earthly experience.” Toe ek hierdie gesegde lees wat iemand aan my gestuur het, het my gedagtes gegaan na ‘n hele paar gedeeltes in die...

IS ONS IN SONDE ONTVANG EN GEBORE? Sakkie Parsons Ek het ‘n tyd gelede vir jou iets gestuur waarin ek jou vertel het van ‘n gebeurtenis, waar ‘n pap babatjie my heeltemal oorweldig het. Ek het vertel hoedat ek gevoel het ek is in die teenwoordigheid...