Epos

REÏNKARNASIE Sakkie Parsons Iemand het my gevra of daar so iets soos reïnkarnasie is. Ek wil my antwoord op hierdie vraag so begin: Dit is na my mening geheel en al onmoontlik om in Jesus Christus as my Verlosser en Saligmaker te glo en ook te glo dat...

DIE KONFRONTASIE IN MATTÉÜS 22 VERS 15 TOT 22 Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra my, wat hierop neergekom het, of ek my weergawe, van hoe ek die konfrontasie tussen Jesus en die Fariseërs in MAT 22:15-22 sal verduidelik. Lees net eers gou die...

KAN EK MY MEDEMENS NET SO LIEFHÊ SOOS MYSELF? Sakkie Parsons   Ek wil graag met jou deel hoe God hierdie besondere probleem wat ek ook gehad het, vir my opgelos het: LUKAS 10 vanaf vers 25: Die Samaritaan wat sy medemens liefgehad het 25 Iemand wat ’n...

JY GAAN DIE RES VAN JOU LEWE DAAR DEURBRING Sakkie Parsons Ons moet baie goed oor ons toekoms dink, ons gaan die res van ons lewe daar deurbring.  Ons het ‘n ewige toekoms nadat ons, ons lewe hier op aarde afgesluit het, waar ons ‘n ewigheid gaan deurbring. - En wat...

HOE ONS REDENEER OM SONDE SOMS NIE SONDE TE MAAK NIE. Sakkie Parsons Iemand skryf aan my die volgende. “'n Vroutjie het vir my een keer gevra. Is dit ook prostitusie as mens net saam met een man seksueel verkeer maar julle is nie getroud nie.  Dit is...

SODAT JULLE GEBEDE NIE VERHINDER MAG WORD NIE. Sakkie Parsons Toe ek sit en dink hoe ek my antwoord op die vraag hier onder moet bewoord, het die Heilige Gees iets anders swaar op my hart gelê en dit is waaroor ek eintlik wil skryf maar eers dan oor die vraag...

WAARSKUWING:  MOENIE DEUR VREES OORREED WORD NIE Sakkie Parsons Jare terug, ek dink dit was in 2015 maar dit kon ook in 2016 gewees het, ek kan nie meer so mooi onthou nie, het ek die vraag hier onder van iemand ontvang en het ek toe ook die persoon geantwoord,...

KON GOD NIE MAAR ‘N ANDER PLAN GEMAAK HET NIE?    Sakkie Parsons Iemand het vir my gevra, hoekom Jesus aan die kruis moes gaan hang het en of God nie maar ‘n ander plan kon gemaak het nie, Hy is tog God. Ek deel hier met jou, soos ek dit...

HOE WEET EK DAT GOD SE GEES IN MY IS? Sakkie Parsons In ‘n e-pos wat aan my gestuur was, het die vraag voorgekom: Hoe weet ek dat God se Gees in my is? Ek het gedink om my antwoord met jou te deel.  Miskien weet jy van iemand wat ook hieroor wonder. Daar...

LEEF SOOS JESUS SE VOLGELING. Sakkie Parsons Iemand skryf en vra die volgende: “1 Korinte 5 :9- gaan dit hier basies net oor mense in die kerk?” Lees net gou eers 1 Korinthiërs 5:9 1KOR 5:9  In my vorige brief het ek vir julle geskryf dat julle...

EENSAAM MAAR NOOIT ALLEEN Sakkie Parsons Iemand skryf aan my omtrent eensaamheid – en ek haal net twee sinne uit die brief en deel dan my antwoord met jou. “Ek voel vandag so alleen.   Ek bid al vir jare vir iemand spesiaal in my...

COVID, ENTSTOF EN DIE MERK VAN DIE DIER Sakkie Parsons Ek deel met jou my antwoord aan iemand wat aan my geskryf het en my opinie oor covid en die sameswerings-goed wat oor die internet versprei word, gevra het. Ek het ‘n paar gedagtes uit die Woord oor die 666...

HOE MOET EK DIE GEMORS WAARIN EK IS HANTEER ? Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en met my die groot gemors, soos die persoon dit noem, waarin die persoon se lewe is gedeel en my gevra: “Hoe hanteer ek hierdie gemors waarin ek is?” Ek wil begin deur...

SES REDES WAAROM ONS PAULUS BAIE ERNSTIG MOET OPNEEM Sakkie Parsons Ek luister nou een oggend na die radio, na ‘n program waar hulle ‘n onderhoud voer met ‘n professor wie ook deel was van een van die Christen denominasies se sinodes, wat ‘n besluit of twee geneem het...

OOR DIE VROU SE HOOFBEDEKKING Sakkie Parsons Ek wil reg hier aan die begin van hierdie skrywe net weer noem dat ons Here op my hart gelê het, dat ek nooit iets moet skryf soos wat ek weet die mense dit wil hoor nie, maar altyd eerlik moet skryf soos ek glo. So...

WANDEL WAARDIG DIE ROEPING WAARMEE JULLE GEROEP IS Sakkie Parsons Iemand skryf aan my na aanlyding van iets wat ek uitgestuur het, dan voeg die persoon by: “Ek het egter 'n versoek, as jy 'n kansie kan maak en vir ons, jou e-pos gemeente, iets kan stuur...

MAG ‘N CHRISTEN ‘N KINDJIE AANNEEM Sakkie Parsons Iemand skryf aan my ‘n Engelse brief waarin hulle wil weet: Hulle kan nie kinders van hulle eie hê nie en wil nou ‘n boetie en sussie aanneem, wat baie jonk in ‘n weeshuis is. Hulle...

SAAMWEES – DIE VET JARE VOOR DIE MAER JARE. Sakkie Parsons GEN 41:35-36 35 En hulle moet al die voedsel van hierdie goeie jare wat kom, versamel en onder leiding van Farao koring ophoop as voedsel in die stede en dit wegbêre.  36 So sal dan die...

DIE DRIE-EENHEID Sakkie Parsons Iemand het my gevra, of ek nie die Drie-eenheid sal verduidelik nie. Hier is hoe ek ons Here se Drie-eenheid in my hart sien en dan nou verduidelik. Dit is ook presies wat dit van my is. ‘n Baie klein en ontoereikende poging. Want...

DIE KENMERKE VAN ‘N WARE KERK OF GEMEENTE Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Is daar iets soos ‘n verkeerde kerk?  Indien wel, hoe weet ek, ek is so kerk. Gaan ek hel toe as ek myself in so kerk bevind?” Ek wil dan begin om die...

DAAR SAL VALSE MESSIASSE EN PROFETE NA VORE KOM. Sakkie Parsons Iemand skryf aan my oor sogenaamde foto’s wat aan haar gestuur was, wat iemand, so lyk dit vir my, dan konsuis geneem het, wat op die een of ander wyse vir ons wys dat die einde onder andere ophande...

HOE HEERLIK!  JY EN EK IS VRY Kom ons Wandel met hierdie vryheid in die weë van ons Here. Sakkie Parsons Vandat ek tot bekering gekom het, het dit my van tyd tot tyd opgeval hoe mense soms die Mosaïese verbond (wet van Moses) op hulleself van toepassing...

WEES JULLE DAN VOLKOME IN JULLE LIEFDE Sakkie Parsons MAT 5:48  “Wees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele volmaak is. Die Nuwe Lewende Vertaling stel dit so: MAT 5:48  “Wees julle dan volkome in julle liefde, soos julle hemelse Vader...

WIE IS GOD WERKLIK IN JOU LEWE? Sakkie Parsons Iemand skryf en vra aan my as volg: “Wie is God werklik?” Ek persoonlik vind dit, kom ons noem dit, so effe vreemd, as ek hoor iemand vra ‘n vraag in hierdie trant. Want alles wat ek in hierdie lewe hoef...

‘N HEERLIKE HEMELSE DAGLOON Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Wat is jou siening van die gedeelte in die Bybel waar Jesus sê die huis van die Here is soos die ryk eienaar met die wingerd wat werkers kry op verskillende tye.” Hier...

WIE IS MY NAASTE? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my die volgende: “Ek wil graag weet wie is jou naaste? Is elke liewe mens op aarde jou naaste of net die wat jy ken en mee te doen het?  Hierdie onderwerp laat my baie wonder, veral omdat die Bybel sê...

KAN DIE FAMILIE-OOREENKOMS GESIEN WORD? Sakkie Parsons Ek sê: “Ek is God se kind.” As mense met my te doen kry, kan hulle die familie ooreenkoms sien? ROM 8:29 Want God het hulle reeds vooruit geken, en Hy het hulle - dit is ook vir jou en my wie Hom...

DIE HEILIGE NAGMAAL Sakkie Parsons Iemand het my iets gevra oor die Nagmaal.  Ek het toe vir hom die volgende gestuur en ek stuur dit ook vir jou.  Miskien is daar ook iemand wat jy ken wat weer nadink oor die Nagmaal. Deesdae is daar mense wat wonder oor...

  Iemand het my, my opinie oor 1PET 1:15-16 wat handel oor Heiligmaking gevra. Ek deel graag met jou my antwoord aan die persoon, soos ek dit verstaan en sommige Skrifte herhaal ek uit die Nuwe Lewende Vertaling omdat dit so mooi verstaanbaar is. Om mee te begin:...

WAT BETEKEN  ‘MAAR BUITE IS DIE HONDE’?  - DEEL 2 Sakkie Parsons Ek het by ‘n vorige geleentheid met jou gedeel oor Openbaring 22:15 maar vandag wil ek graag met jou deel oor die eerste gedeelte van daardie vers naamlik: OPG 22:15 ...

WAT BETEKEN ‘MAAR BUITE IS DIE HONDE’?  - DEEL 1 Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en my, my opinie oor Openbaring 22:15 gevra en iemand anders het in een van daardie kategorieë geval en wonder of hulle nou buite gaan bly.  Nog...

DIE VERSKIL TUSSEN PROFESIE EN WAARSÊERY Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra my onder andere: “Ek wil ook weet wanneer is profesie ‘n sonde, en wat is die verskil tussen profesie en waarsêery?“ Hier is dan hoe ek hierdie saak...

DIE SOUT VAN DIE AARDE Sakkie Parsons Toe ek nou weer die gedeelte hier onder uit die Woord lees, herinner die Heilige Gees my weer aan ‘n paar heerlike dinge wat ek lanklaas aan gedink het en ek wil dit graag met jou deel. Lees net gou weer die gedeelte –...

DIE RESEP VIR WARE SUKSES. Sakkie Parsons Eendag gesels ‘n taamlike moedelose man met my en hy vra my: “Waarom is niks wat ek doen ‘n sukses nie? Waarom help God my nie?  Wil Hy my nie help nie of wat?” Nou ken ek hierdie persoon baie goed...

DIE ENIGSTE GODSDIENS WAT NA GOD LEI Sakkie Parsons Iemand maak nou die anderdag die stelling dat die Christelike godsdiens ‘n onlogiese godsdiens is en hy motiveer dit onder andere so: “Julle sê dat God julle Vader is. Hoe is dit dan dat HY so baie...

ONS SAL DIE DOOD OORLEWE Sakkie Parsons Die groot gedagte wat my elke keer tref as ek hierdie gedeelte lees, is dit - Ons gaan die dood oorlewe. LUK 16:22-26  “Die arm man is dood en is deur die engele geneem na die ereplek langs Abraham. Die ryk man is ook...

MY ANTWOORD OP DIE LEUEN - Deel 2 Sakkie Parsons In my vorige skrywe oor hierdie onderwerp het ek as volg geëindig: Toe belewe hulle ook nog Sy hemelvaart.  Hulle staan en kyk, hoe die Vader aste ware Sy arm om Sy Seun sit en Hom in die Hemel opneem. HAN...

MY ANTWOORD OP DIE LEUEN – DEEL 1 Sakkie Parsons Hier volg my antwoord op die leuen wat verkondig word dat die Evangelie van Jesus Christus ‘n leuen is. Sover my kennis strek, het al die mense wat deel gehad het aan die skrywe en eerste verkondiging...