WIL JY HÊ DAT GOD SE VUUR HELDER MOET BRAND OP DIE VUURHERD VAN JOU HART? Deel 1 van 2. Sakkie Parsons Iemand stuur vir my die volgende groot waarheid en toe dink ek dat daar twee groot dinge uit die verlede is waaraan ek moet werk, as ek wil hê dat ons...
Epos
SODAT JULLE DIT SAL KAN VERDRA. Sakkie Parsons As jy dalk op ‘n punt kom terwyl jy hierdie skrywe lees, waar jy wil sê, dat dit te erg is en jy wil ophou lees, wil ek jou vra: Hou asseblief aan met lees. Ek praat uit ondervinding en met...
EK GLO HERE, KOM MY ONGELOOF TOT HULP! Sakkie Parsons Ek was besig om in MARKUS te lees, toe ons Here die volgende gedagte vir my gewys het - Hier volg die gedeelte: MARKUS 9:14-27 14 En toe Hy by die dissipels kom, sien Hy ‘n groot menigte om hulle, en...
WAT VERSTAAN EK ONDER HEILIGMAKING? Sakkie Parsons Iemand het my, my opinie oor 1PET 1:15-16 wat handel oor Heiligmaking gevra. Ek deel graag met jou my antwoord aan die persoon, soos ek dit verstaan en sommige Skrifte herhaal ek uit die Nuwe Lewende Vertaling omdat...
HOE TREE EK TEENOOR MY SKEPPER OP IN TYE VAN BENOUDHEID? Sakkie Parsons Iemand het my gevra, of ons, ons Here mag vra, dat Hy aste ware moet verduidelik hoekom hy hierdie of daardie met ons of mense om ons of wat ook al laat gebeur. Ek deel dan nou met jou hoe ek...
DIE SPREEK IN TALE Sakkie Parsons Iemand het my, my opinie gevra oor die spreek in tale en ek wil graag wat ek vir die persoon gestuur het ook met jou deel. Ek wil dan begin om te sê, dat baie mense maak ‘n groot fout as dit by die spreek in tale kom, deur...
GOD SE GEES BOKANT ELKE ANDER GEES – DEEL 2 Sakkie Parsons Ek het in my vorige skrywe in hierdie kort reeks van twee gedagtes uit die Woord afgesluit met die volgende stelling wat iemand in ‘n skrywe aan my gemaak het naamlik: “... en ‘n bose...
GOD SE GEES BOKANT ELKE ANDER GEES – DEEL 1 Sakkie Parsons Iemand skryf aan my die volgende: “Kan jy my help om iets te verstaan asseblief. Ek lees in 1Sameul 16:14 “maar die Gees van die Here het van Saul gewyk, en n bose gees, deur die...
ÉÉN HERE, ÉÉN GELOOF, ÉÉN DOOP – DEEL 2 Sakkie Parsons In my vorige skrywe in hierdie kort reeks van twee gedagtes uit die Woord het ek met jou gedeel oor wanneer ons die Heilige Gees ontvang en dat daar dan wanneer ek...
ÉÉN HERE, ÉÉN GELOOF, ÉÉN DOOP - DEEL 1 Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra of ek ‘n bietjie sal gesels oor die doop met die Heilige Gees.” So tussen die lyne lees ek dat die persoon byvoorbeeld...
OOR SELFMOORD Sakkie Parsons Iemand het my, my opinie gevra oor selfmoord. As jy nou die begin van my skrywe lees gaan dit dalk vir sommige mense klink of ek mense wat selfmoord pleeg, onverwyld verdoem na die hel en dit sal nie heeltemal reg wees nie. So, lees...
WIE IS DIE ANTICHRIS? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra my ‘n hele paar vrae oor die Antichris. Al sy vrae kan na my mening in sy heel eerste vraag opgesom word, dit is in elk geval hoe ek na die beste van my vermoë na die vraag gaan kyk. Sy...
GOD SE GENADE IS VERNIET, MAAR NIE GOEDKOOP NIE Sakkie Parsons Ek het nou die anderdag iets gehoor wat my weer laat dink het aan iets wat gebeur het wat ek graag met jou deel. ‘n Dame vertel my eendag die volgende: Ek moet net noem dat ek haar goed geken het en...
WAT GEBEUR MET ONS OP DIE OORDEEL VAN DIE GROOT DAG? Sakkie Parsons Iemand stuur aan my ‘n vraag oor Jud 1:6 en vra my, wat hier op neergekom het: Of dit dan nie onregverdig is om die gevalle engele nóu al te straf, as die oordeel nog êrens in die...
GEEN VLOEK KAN OP ‘N KIND VAN ONS HERE RUS NIE “Julle is uit God, my kinders, en het hulle oorwin omdat Hy wat in julle is, groter is as hy wat in die wêreld is.” 1JOH 4:4 Sakkie Parsons Iemand skryf aan my die volgende: “ … kan u...
DIE BRUILOFSKLEED - JESUS CHRISTUS Sakkie Parsons Iemand stuur aan my die volgende vraag: “Is daar ‘n verskil tussen "bruid" en "bruilofsgaste?" Verduidelik vir my deur middel van God se Woord, die verskil tussen...
DIE HUWELIK Sakkie Parsons Iemand het my gevra of ek nie vir hom iets wil skryf oor die huwelik nie en ek deel sommer dit wat ek vir hom gestuur het ook met jou. Onthou tog as jy dit lees, dat ek nie myself uitgee as ‘n huwelikberader nie maar verseker as...
DAAR WAG ‘N HEERLIKE TOEKOMS! Sakkie Parsons Iemand skryf aan my ‘n pragtige blymoedige skrywe en ek weet terwyl sy aan my skrywe, dat dit nie menslik gesproke goed met hulle gaan nie en dat by dit alles word sy ook vir kanker behandel wat ook al ‘n...
DIE GODSBESEF WAARMEE ELKE MENS GEBORE WORD. Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Ek wil net graag weet: Wat het van die mense se siele geword wat voor Christus gelewe het?” Het hulle ook Hemel toe of Hel toe gegaan? Hier is dan hoe ek...
DIE BOOM VAN DIE LEWE Sakkie Parsons Iemand skryf aan my: “In Genesis 3 vers 24. Praat God van die Boom van die Lewe te beskerm. Verduidelik die Boom van die Lewe aan my asb.” Ons lees drie keer daar aan die begin uit die Woord van die Boom van die Lewe...
DIE SLEUTEL WAT JESUS VIR PETRUS GEGEE HET Sakkie Parsons Dit was eendag, net nadat my vrou lank na die motor se sleutels gesoek het, lees ek in die Bybel van ‘n sleutel. Ek wil nou met jou deel wat toe in my gedagtes opgekom het. Die gedeelte wat ek gelees het...
U PLANNE VIR ONS KAN MET NIKS VERGELYK WORD NIE ‘n Persoonlike getuienis Sakkie Parsons Ek wil graag vandag met jou deel aangaande my gesprek eendag met ons HERE rakende my wonderlike vrou Cornelia wat nou by Jesus is, maar wat vir 7 jaar in ‘n...
WANNEER DIT NIE BAIE MAKLIK GAAN NIE Sakkie Parsons Iemand, van wie ek kan getuig dat sy en haar man pragtige kinders van ons Here is, skryf by geleentheid aan my oor dinge in haar man se besigheid, wat ten tye van haar skrywe aan my, nie baie rooskleurig was...
JY IS HIER MET ‘N GODDELIKE DOEL Sakkie Parsons “We must remember that we are spiritual beings having an earthly experience.” Toe ek hierdie gesegde lees wat iemand aan my gestuur het, het my gedagtes gegaan na ‘n hele paar gedeeltes in die...
PROFESIEË AANGAANDE JESUS CHRISTUS IN DIE OU TESTAMENT Daarom het God Hom ook uitermate verhoog en Hom 'n Naam gegee wat bo elke naam is. Sakkie Parsons Ek het ‘n skrywe ontvang waar die vraag in opgekom het: Waar in die Ou Testament kom die...
IS ONS IN SONDE ONTVANG EN GEBORE? Sakkie Parsons Ek het ‘n tyd gelede vir jou iets gestuur waarin ek jou vertel het van ‘n gebeurtenis, waar ‘n pap babatjie my heeltemal oorweldig het. Ek het vertel hoedat ek gevoel het ek is in die teenwoordigheid van ‘n mens wat...
DIE HERE IS MET ONS IN ONS OMSTANDIGHEDE – PERSOONLIKE GETUIENIS Sakkie Parsons Ek deel graag met jou die volgende persoonlike gebeurtenis en getuienis: Vir diegene wat nog nie weet nie, ek is fisies blind en my gidshond se naam is Pedro en ons het altyd 26...
WANT BAIE VALSE PROFETE HET IN DIE WÊRELD UITGEGAAN. Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en gevra, wat hier op neergekom het: Hoe kan ‘n mens weet watter van vandag se profete en of sieners word deur ons Here geïnspireer en watter word deur satan...
IN U BOEK IS HULLE ALMAL OPGESKRYWE: DAE DAT ALLES BEPAAL WAS - DEEL 3 Sakkie Parsons Iemand skryf en vra my die volgende vraag: Is dit waar dat God reeds besluit het hoe lank ons gaan lewe en ons in elk geval niks daaraan kan doen van hoe lank ons gaan lewe nie? Ek...
IN U BOEK IS HULLE ALMAL OPGESKRYWE: DAE DAT ALLES BEPAAL WAS... – DEEL 2 VAN 3 Sakkie Parsons Iemand skryf en vra my die volgende vraag: Is dit waar, dat God reeds besluit het hoe lank ons gaan lewe en ons in elk geval niks daaraan kan doen van hoe lank...
IN U BOEK IS HULLE ALMAL OPGESKRYWE: DAE DAT ALLES BEPAAL WAS - DEEL 1 Sakkie Parsons Iemand skryf en vra my die volgende vraag: Is dit waar dat God reeds besluit het hoe lank ons gaan lewe en ons in elk geval niks daaraan kan doen van hoe lank ons gaan...
MOENIE JOU MEDEMENS LAAT STRUIKEL NIE Skrywer: Sakkie Parsons Iemand skryf aan my onder andere as volg: “Wat gebeur in die geval wanneer iemand n sigarette of drankwinkel bedryf?” Hierdie soort besighede is maar net twee van baie besighede wat ek...
STUUR GOD MENSE HEL TOE? Sakkie Parsons Ek weet dat ek by ‘n vorige geleentheid oor hierdie saak met jou gedeel het maar die onderwerp het weer in ‘n vraag onder bespreking gekom en ek het toe gedink dat ek weer iets daaroor sal skryf en dit met jou deel....
WANNEER CHRISTENE HAND OM DIE LYF MET SATAN STAAN Sakkie Parsons Dit het ‘n hele ruk gelede gebeur maar ek wil jou wys hoe maklik satan ‘n kind van God met ‘n slap riem kan vang en dit omdat Sy kind, na my mening ‘n kompromie met die...
MY WIL WAARMEE GOD MY GESKAPE HET Sakkie Parsons Iemand skryf aan my die volgende: Die vraag is: God het geweet dat die mens gaan sondig, hoekom het HY tog nog steeds die mens geskape. Ek hoop jy kan my help hiermee. ‘n Mens kan jou vraag nog ‘n...
EK SAL JOU NOOIT BEGEWE EN JOU NOOIT VERLAAT NIE Sakkie Parsons Liewe Vriend/Vriendin Ek vra dat jy die volgende verhaal wat Jesus self vertel het sal lees en daarna deel ek graag met jou ‘n wonderlike getuienis en gebeurtenis om ons HERE innig te dank en te...
ONS VYAND IS VERSLAAN! DEEL 2 Sakkie Parsons In my vorige skrywe oor die vraag: “Het die duiwel steeds mag oor die dood?” het ek onder andere die volgende gesê: Jou en my énigste redding van satan is Jesus Christus. Ál een - die...
ONS VYAND IS VERSLAAN! DEEL 1van 2 Sakkie Parsons Iemand skryf aan my: “Het die duiwel steeds mag oor die dood?” Hier dan is hoe ek die Woord wat hierdie saak aanbetref verstaan: Eers is dit goed om te verstaan, dat die satan nog nooit onbeperk, die ja- en...
LIEG NIE VIR MEKAAR NIE, OMDAT JULLE DIE OUE MENS MET SY WERKE AFGELÊ HET Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra my, my siening oor leuentaal en dan veral oor ‘die wit leuen.’ Hy skryf onder andere: “Ek het al so baie gewonder en die...
IS JUDAS ISKÁRIOT HEMEL TOE? – Deel 3 van 4 Sakkie Parsons Hierdie is die derde skrywe in die reeks: “Is Judas Iskáriot Hemel toe.” Iemand het as volg aan my geskryf: “Sakkie ons almal weet dat Judas JESUS verraai het vir...
IS JUDAS ISKÁRIOT HEMEL TOE? – Deel 2 van 4 Sakkie Parsons Iemand het as volg aan my geskryf: “Sakkie ons almal weet dat Judas JESUS verraai het vir die 30 silwerstukke, en dat hy homself gehang het nadat hy die geld en Jesus verraai het. Maar nou...
MAG EK AS CHRISTEN WELVAREND WEES EN DAARVOOR BID? Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en gevra wat hier op neergekom het: Hy het ‘n dominee hoor praat en volgens die dominee het hy verstaan dat ‘n Christen nie vir materiale welvaart behoort te bid...
DIE CHRISTEN EN AKUPUNKTUUR Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra: “Is dit toelaatbaar vir 'n Christen om akupunktuur te gebruik?” Hier dan is hoe ek na hierdie saak kyk: Net eers gou iets, nie veel nie, want ek weet nie veel van die godsdiens...
ONS SIEN UIT NA ‘N NUWE HEMEL EN ‘N NUWE AARDE Sakkie Parsons Iemand skryf vir my as volg: “Hallo, Can you help me about end times - And amegedon battle.” Daar is natuurlik ‘n wye verskeidenheid opinies oor hierdie twee...
AS DIT LYK OF GOD NIKS DOEN NIE - DEEL 1 VAN 2 Sakkie Parsons My uitsluitlike doel met hierdie skrywe, is om iemand êrens te help om nie in wanhoop te verval of om ‘n kompleks te kry omdat dit vir jou lyk of God nie na jou luister nie. Ek sê...
DANKBAARHEID TE MIDDE VAN OMSTANDIGHEDE Sakkie Parsons Liewe vriend / vriendin, Ek deel graag met jou hierdie antwoord aan iemand wat baie moeilike omstandighede beleef en aan my geskryf het. Ek lees jou brief en ek dink: Sjoe! Hier is iemand wat ook...
HELP, EK HAAT MYSELF Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: Ek het hulp nodig met selfhaat. Dit eet my op en weet nie hoe om dit te hanteer nie. Kan jul my help asb. Die probleem is by my. Kortliks ek was in kinderhuis. En ek sukkel om vrede te...
ONS GELOOF IS IN JESUS CHRISTUS, ONS REDDER Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg en ek deel enkele gedeeltes graag met jou: Ek wil by jou hoor hier waar ek sit voel ek so moeg, moedeloos en kwaad. Die afgelope Paasnaweek was daar 13 gevalle van plaas...
MAG ONS WILLENS EN WETENS MOEDSWILLIG SONDIG? Sakkie Parsons Met Getrouheid Sal Hy Die Reg Uitbring Iemand skryf aan my as volg: “Ek wil jou n snaakse vraag vra: As mens iets verkeerd doen,en vra vir God om jou te vergewe maar jy doen dit weer. Vergewe Hy jou...
OMDAT HY ONS EERSTE LIEFGEHAD HET Sakkie Parsons Iemand het my gevra: “Ek het my nog nie bekeer nie. Hoe kan ek weet of God iets met my te doen wil hê?” Ek deel hier met jou my antwoord aan die persoon. Miskien weet jy van iemand wat...