Epos

OOR PORNOGRAFIE. Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf oor hoe die persoon se baie mooi liefdesverhouding deur ‘n pornografie verslawing vernietig was.  Die persoon het my toe gevra of ek nie iets oor hierdie onderwerp wil skryf nie. Hier is dan nou hoe...

GAAN DIE KONINKRYK DEUR DIE NOU POORT BINNE Sakkie Parsons Iemand stuur aan my die volgende gedeelte uit die Woord en sê dan met reg, dat ons Here mos nie iemand sal laat lieg en so deel van ‘n sondige daad wees nie. NUM 23:19  “God is geen man...

DIE DOOD – DEEL 2 Twee soorte dood Sakkie Parsons Ek het in my vorige skrywe oor die dood min of meer die volgende geskryf net voordat ek afgesluit het. Daar is nog iets wat ek met jou moet deel, as ek oor die Dood en alles wat daarmee gepaard gaan praat....

DIE DOOD – DEEL 1 Is ons lewe vooraf bepaal? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra in kort, of ons Here vooraf bepaal het hoe lank ons gaan lewe of nie. Ek sê dadelik, ja natuurlik. PSM 139:16  U oë het my ongevormde klomp gesien; en in u...

HOU GOEIE MOED, EK HET DIE WÊRELD OORWIN. Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en deel met my drie groot tragedies wat binne twee weke met haar gebeur het en soos hulle in Engels sê:  ‘To top it all’ - wil mense sommer terstond duiwels ook...

VLUG VAN HIERDIE DINGE WEG Sakkie Parsons Iemand skryf aan my - maar voordat ek met jou deel wat die dame se vraag aan my was, net so ‘n bietjie inligting uit haar brief aan my: Al die getalle wat ek noem is fiktiewe getalle, maar hulle is almal minder as die...

SONDEBELYDENIS – DEEL 3 Skrywer:  Sakkie Parsons Hierdie is die derde en laaste skrywe in hierdie kort reeks van gedagtes uit die Woord, oor iemand wat as volg aan my geskryf het: “Ek sien elke keer die verse in die Bybel dat as mens jou sondes bely...

SONDEBELYDENIS – Deel 2 van 3 Sakkie Parsons In my eerste skrywe in hierdie kort reeks van drie gedagtes uit die Woord, het ek begin antwoord, oor iemand wat as volg aan my geskryf het: “Ek sien elke keer die verse in die Bybel dat as mens jou sondes bely...

SONDEBELYDENIS – DEEL 1 van 3 Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Ek sien elke keer die verse in die Bybel dat as mens jou sondes bely dan sal jy vergewe word. Aan wie moet jy jou sondes bely? Sekerlik weet God watter sondes ons pleeg? Ek wonder...

WAT MOET EK DOEN OM WEDERGEBORE TE WEES? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra en ek verkort die vraag: “Wat is wedergeboorte?” Die skrywer aan my skryf verder en ek plaas die presiese woorde: “Ek het Jesus Christus aangeneem as my Verlosser,...

BELOFTES IN DIE BYBEL Sakkie Parsons Iemand het vir my geskryf en gevra: “Graag wil ek as dit enigsins moontlik is, ook weet hoeveel beloftes van God daar in die Bybel aangeteken is.” Ek wil begin deur te sê dat ek nie ‘n idee het van hoeveel...

DIE GEVOLGE VAN ONS WOORDE Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Sakkie ek wil hoor of jy raad of n verklaring vir my het.  Dood en lewe in die mag van die tong. Help my reg asseblief, as ek iets spreek, sal dit dan so gebeur? Vat ek nie dan nou God...

WIE IS DIE RAM EN DIE BOK IN DANIËL 8? Sakkie Parsons Iemand het my ‘n paar vrae oor DanIël 8 gevra.  Onder andere skryf die persoon aan my as volg: “Ek lees gisteraand in die NLV Daniël 8 en ek verstaan glad nie die gedeelte wat ek...

OM TE VEROORDEEL OF TE BEOORDEEL  - DEEL 3 Sakkie Parsons In my vorige twee gedagtes uit die Woord in hierdie reeks waar daar aan my gevra was: “Die gedeelte wat se: Moenie oordeel nie,want in die mate wat jy oordeel, sal jy self geoordeel word - Wat...

OM TE VEROORDEEL OF TE BEOORDEEL – DEEL 2 Deel 2 van 3 Sakkie Parsons In my vorige skrywe aan jou in hierdie reeks waar daar aan my gevra was: “Die gedeelte wat se: Moenie oordeel nie,want in die mate wat jy oordeel,sal jy self geoordeel word: Wat presies...

OM TE VEROORDEEL OF TE BEOORDEEL – DEEL 1 Deel 1 van 3 Sakkie Parsons Iemand skryf aan my: “Die gedeelte wat sê: “Moenie oordeel nie,want in die mate wat jy oordeel, sal jy self geoordeel word” Wat presies behels dit? En as die Bybel vir...

JY HET ‘N KEUSE WAARNATOE JY WIL GAAN   Sakkie Parsons Iemand skryf ‘n baie eerlike brief aan my en onder andere skryf die persoon: “Ek is bekommerd oor die soewereine wil van God vir my. Beteken dit, dat as Hy besluit het ek gaan hel toe dan...

OPPAD NA DIE HEMEL SE POORT Sakkie Parsons Ek deel graag met u die volgende gedagte oor ons leefwyse op aarde: Ons geloof - en hoe ons dit uitleef - moenie toneelspel, nie lekker nie, of gedwonge wees nie. Wanneer ons op daardie plek kom, dat Christen-wees ‘n...

WANNEER ONTVANG MENS DIE HEILIGE GEES? Skrywer:  Sakkie Parsons Iemand skryf en vra my of ek dalk kan help: “Wanneer ontvang ‘n mens die Heilige Gees?” Hier dan is hoe ek dit uit die Woord verstaan: Ek praat in my skrywe oor iemand wat Jesus...

BLYDSKAP EN VREDE IN ONS GELOOF. Skrywer:  Sakkie Parsons Omdat ons hierdie soort geloof het, het ons vrede: HEB 11:1  Wat beteken dit om op God te vertrou? Dit beteken om seker te wees dat die dinge waarna ons uitsien, wel sal gebeur. Dit beteken ook om...

ONS LIGGAAM ONS SIEL EN ONS GEES - Deel 3 Skrywer:  Sakkie Parsons In my vorige twee gedagtes uit die Woord het ek met jou gedeel oor ons liggame, of dan, ons tentwoning, soos die Woord dit stel. Daarna het ek vir jou gewys dat die mens ‘n siel het wat na...

ONS LIGGAAM, ONS SIEL EN ONS GEES – Deel 2 Skrywer:  Sakkie Parsons   In hierdie skrywe wil ek graag met jou deel oor die siel van die mens, soos wat ek dit uit die Woord verstaan. Dan wil ek begin deur te sê: Daar is diegene wat redeneer dat die...

ONS LIGGAAM, ONS SIEL EN ONS GEES – Deel 1 Skrywer:  Sakkie Parsons In hierdie skrywe van my aan jou hanteer ek twee vrae wat aan my gevra is, in een antwoord. Iemand het my gevra of ek die verskil tussen ons siel en ons gees kan verduidelik en iemand het...

DIE EEN MOET DIE ANDER HOËR AG AS HOMSELF Skrywer:  Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en so tussen die lyne lees ek dat die persoon se herder die persoon laat verstaan het dat hy ‘n gesalfde van die Here is en as sulks nie bevraagteken behoort te word...

HÝ SAL JULLE MOEDIG, STERK EN STANDVASTIG MAAK Skrywer:  Sakkie Parsons Ek onthou, wat ek êrens gelees of gehoor het toe een van die boere in die boereoorlog op sy plaas aankom en hy sien die afgebrande opstal en die vernielde lande en hy sê:...

VOLG ONS HERE BLINDELINGS. Skrywer:  Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra my, hoekom God dan niks doen aan al die verkeerd wat in die wêreld aan die gang is nie  en so tussen die lyne lees ek amper iets soos wanhoop oor die gemors waarin die...

WAAR DAAR LEWE IS, IS HOOP – Deel 2. Skrywer:  Sakkie Parsons In my vorige skrywe het ek ‘n versoek begin verduidelik omtrent die man aan die Kruis vir wie Jesus gesê het: LUK 23:43 Jesus se antwoord was: “Ek verseker jou, vandag nog sal...

WAAR DAAR LEWE IS, IS HOOP – DEEL 1 Skrywer:  Sakkie Parsons Ek deel met jou die volgende vraag wat iemand aan my gestuur het en ook my antwoord op die vraag asook in ‘n opvolg skrywe in hierdie verband, wil ek by iets anders uitkom wat ek met jou wil...

JESUS HET ALLES REEDS VIR JOU GEDOEN Skrywer:  Sakkie Parsons Iemand skryf aan my ‘n brief en ek deel met jou ‘n gedeelte wat ook ‘n vraag aan my was uit daardie brief: “Weet jy, hoe meer ek die Bybel lees hoe meer besef ek dat  die...

WANT AAN SULKES BEHOORT DIE KONINKRYK VAN DIE HEMELE. Skrywer:  Sakkie Parsons Laat ek hierdie skrywe begin deur dit duidelik te stel: Soos ek die Woord verstaan, kan ek geen werke doen om die Hemel te verdien, of anders gestel, om die Hemel te beërwe nie....

VERGEWENSGESINDHEID Outeur:  Sakkie Parsons Iets wat ons nogal partykeer ‘n groot probleem mee het, is vergewensgesindheid. Ek wil met jou deel wat ons Here nou eendag vir my gewys het maar jy moet asseblief eers die volgende gedeelte lees. MAT 18:21-35 21...

OM HIERDIE REDE GEE ONS NIE MOED OP NIE. Outeur:  Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vertel my dat hulle ‘n uiters stresvolle tyd deurgaan wat nou al vir baie lank aanhou.  Ek deel met jou my antwoord aan die persoon: So baie wonder ons wát...

GELOOF IN DIE MESSIAS, JESUS CHRISTUS, IS ONS REDDING Skrywer:  Sakkie Parsons Wie dan deur geloof vrygespreek word, sal lewe Iemand skryf aan my en vra die volgende: “Hoe het die mense in die Ou Testament in afwesigheid van Jesus, deur wie ons na die Vader...

BEGIN BY DIE BEGIN Skrywer:  Sakkie Parsons So ‘n ruk gelede stuur iemand vir my die volgende wysheid: "Do not spoil what you have by desiring what you do not have. Rather remember what you have now was once among the things you only hoped for."...

GEBORE UIT WATER EN GEES Skrywer:  Sakkie Parsons Iemand skryf na aanleiding van een van my gedagtes uit die Woord wat ek uitgestuur het, die volgende: “Na aanleiding van jou stelling in bogenoemde dokument naamlik: "In wat ek nou gaan sê,...

HET EK ‘N PERSOONLIKE BESKERMENGEL Skrywer:  Sakkie Parsons Iemand het my, my opinie oor engele en dan in besonder oor persoonlike beskerm engele gevra en ek wil graag hê dat dit dan presies is hoe jy dit wat ek vir jou stuur moet sien. Hier volg dus...

AAN DIE VOETE VAN JESUS ONTVANG EK VREDE IN MY HART Skrywer:  Sakkie Parsons Jare gelede stuur iemand vir my vrou, wie nou reeds by Jesus is, ‘n koor van ‘n lied na haar selfoon. Dit was vir ons albei ‘n baie mooi lied maar ons kon die volledige...