MOET ONS JESUS VOLGENS JOODSE GEBRUIKE AANBID? “Nou in Christus Jesus het julle wat vroeër vêr was, naby gekom” Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Hoop jy kan vir ons meer duidelikheid gee. As Jesus ‘n Jood was, hoekom...
Epos
DIE OORDEELSDAG - HOE EK DIE OORDEEL VERSTAAN Sakkie Parsons Iemand het my gevra dat as ek dan verkondig dat, wanneer ek uit hierdie lewe uittree, ek óf die hemel, óf die hel intree, hoe verduidelik ek dan die oordeelsdag? Weer sê ek soos ek baie in die verlede gesê...
HOE TREE JY OP WANNEER IEMAND NIE VAN JOU HOU NIE Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Daar is mense in my lewe, wat vanweë die een of ander rede net nie van my hou nie en dan druk ek dit lig uit. Ek het tot die slotsom gekom, dat die persoon...
HOE KAN EK WEET DIT IS ONS HERE WAT MET MY PRAAT EN NIE SATAN WAT MY IN ‘N SITUASIE IN WIL LEI NIE? Sakkie Parsons Iemand het my gevra: “Hoe kan ek weet dit is ons Here wat met my praat en nie satan wat my in ‘n situasie in wil lei nie?” Oor...
SKATTE IN DIE HEMEL Sakkie Parsons Iemand skryf aan my na aanleiding van iemand wat by kerke optree en dan volgens hom nie behoorlik vergoed word nie. Die persoon het as volg geskryf: “Vanoggend het ek n vraag. Hoekom is dit dat as ek n band bymekaar kry en ons...
‘N MENSGEMAAKTE VOORWERP HET GEEN BONATUURLIKE KRAG OF HEILIGHEID NIE Sakkie Parsons Ek het tydens die grendelstaat tyd in 2020 aan ‘n reeks van 5 wedlope vir geldinsameling vir liefdadigheid vir die hulp aan minder bevoorregte kinders deelgeneem. Elke...
WAT IS DIE KONINKRYK VAN GOD EN HOE MOET EK DIT SOEK? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my kort en bondig: “Wat is die koninkryk en hoekom moet ons dit soek; Matt. 6:33?” Kom ons lees dan eers die gedeelte uit Mattheus 6:33. MAT 6:33 “Nee,...
BLUS DIE BRANDPYL Sakkie Parsons Die meeste mense wat ek ken, om die waarheid te sê, ál die mense wat ek ken en verseker myself ingesluit, het een of meer swakhede in ons lewe. Hetsy of dit ‘n fisiese, of psigiese, of albei, of meer is en jy...
JESUS CHRISTUS HET VIR ALLE VOLKE EN NASIES DIE HEMEL OOPGEMAAK Sakkie Parsons Iemand het met my gedeel oor ‘n video wat sy gekyk het waar ‘n man Jesus se Evangelie so verdraai het, dat ‘n mens dit maar net ‘n bose evangelie kan noem wat hy...
ELKE KEER AS ONS AS KINDERS VAN GOD BID, GEBEUR DAAR IETS - DEEL 2 Sakkie Parsons Ek het reeds vir jou genoem dat as gevolg van iets wat iemand oor die TV kwytgeraak het, het ek besluit om ‘n paar gedagtes wat by my opgekom het, met jou te deel. Vandag wil...
ELKE KEER AS ONS AS ONS AS GOD SE KINDERS BID, GEBEUR DAAR IETS – DEEL 1 Sakkie Parsons Ek luister eendag na iemand wat die volgende stelling oor TV maak: “All the sick in the days of the Gospels were healed.” Dit is natuurlik nie waar nie. Na my...
ONS ENIGSTE WEG NA REDDING IS DEUR JESUS CHRISTUS. Sakkie Parsons Ek sit ‘n ruk gelede en ek dink hoe goed ons Here vir my is met die bure wat Hy my gegee het. My bure links en regs en agter my is almal goeie en baie gawe mense. Die mense voor my ken ek nie,...
BESNYDENIS, BABADOOP EN DIE NUWE VERBOND. Sakkie Parsons Iemand skryf aan my, wat min of meer so gaan: “Hoe werk die besnydenis van babas in die Ou Testament op babas van die Nuwe Testament? Is dit waar, dat die baba doop in die plek van die besnydenis gekom...
GEHOORSAAMHEID AAN JESUS – DIE NUWE VERBOND. Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Ek is op soek na woord oor die volgende onderwerp: Wat behels absolute gehoorsaamheid aan die Woord en aan Jesus?” Ek wil dan begin deur te sê,...
JESUS IS DIE LIG IN JOU LEWE! Sakkie Parsons "In the dark? Follow the Son." Toe ek hierdie een lees, dink ek so - Ek het nie soveel geld dat ek kan sê dat ek ryk is nie. Ek kan ook nie vir iemand sê waar om baie geld of iets in daardie lyn te kry...
AS EK MET ‘N PROBLEEM VIR JESUS NADER Sakkie Parsons Ek wil graag met jou deel wat ek weer ontdek het toe ek die gedeelte gelees het. Hier volg die gedeelte: JHN 9:1-7 1 Terwyl Jesus wegstap, het Hy ‘n man gesien wat van sy geboorte af...
WANNEER MAG EK SKEI EN WANNEER NIE – DEEL 2 Sakkie Parsons Hierdie is my tweede en laaste skrywe in hierdie kort reeks oor: Wanneer mag ek skei en wanneer nie. Ek gaan nou iets sê - en daar gaan baie wees wat my sou wou kruisig - want ek het nie skrif...
WANNEER MAG EK SKEI EN WANNEER NIE – DEEL 1 Sakkie Parsons Na aanleiding van iets wat ek geskryf het, stuur iemand aan my die volgende vraag: “Dis baie waar, hierdie stuk oor die huwelik met 'n ongelowige. Ek wonder nou net: daar staan duidelik dat as...
WANNEER ONS VAS Sakkie Parsons Iemand het my, my opinie oor “om te vas” gevra en ek deel graag met jou my antwoord oor hierdie saak. Ek wil begin deur te sê dat ‘n Christen nêrens deur ons Here aangesê word om te vas nie. Dat dit...
ROEM, SPOG EN GROOTPRAAT Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra of ek nie met my lesers God se siening van om in of oor myself te roem, spog en grootpraat wil deel nie. Nou wil ek, vir jou wys hoe absoluut vernietigend fataal dit is om te roem/spog/grootpraat oor...
WAT BLOKKEER ‘N MAN SE GEBEDE? DEEL 2 Sakkie Parsons In my vorige skrywe het ek begin om jou te antwoord op ‘n vraag wat iemand my gevra het naamlik, om 1PET 3:7 te verduidelik soos ek dit verstaan. Toe skryf ‘n dame aan my en vra my of dieselfde dan...
WAT BLOKKEER ‘N MAN SE GEBEDE? - DEEL 1 Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en as ek dinge nou reg verstaan, gee hy aan sy Ma soms meer liefdevolle aandag as aan sy vrou, en dit veroorsaak ‘n bietjie wrywing in sy huwelik. Hy wonder nou of hy dan nou...
WANNEER PRAAT ONS EN WANNEER NIE? Sakkie Parsons Ek deel die volgende gedagte met jou wat by my opgekom het na aanleiding van iets wat ek gelees het. Ek praat in dit waarvan ek nou gaan skryf beslis nie van iemand wat ’n verstandelike probleem het, of wat...
WAT IS DIE WARE GODSDIENS? Sakkie Parsons Onthou by alles wat jy nou gaan lees ook dit: Enige sogenaamde Christelike geloof wat ‘n priester, oudste, apostel, leraar of wat ook al in hulle opset het, wat haar/homself dit toeëien, dat sy/hy as gevolg van...
WANNEER ONS HERE SE LIEFDE HOM VAN PLAN LAAT VERANDER Sakkie Parsons ‘n Ruk gelede het iemand my ‘n vraag gevra en omdat ek soms gelei voel om my antwoord ook met my mense te deel het ek dit in daardie geval ook gedoen. Iemand anders het my toe so...
EK DRA JESUS SE EVANGELIE UIT AL IS DIT SOMS ONDER MOEILIKE OMSTANDIGHEDE Sakkie Parsons Ek hoop dat hierdie skrywe elkeen sal bemoedig wat werklik ‘n passie vir die verkondiging van die Evangelie van Jesus Christus het en met wie dit, wat hierdie lewe...
DAAROM BID EN BEUR EK IN GEHOORSAAMHEID VOORT Sakkie Parsons Ek was in gesprek met iemand en die persoon het gevra dat ek hierdie antwoord met al my mense sal deel. Dit het gehandel oor moeilike omstandighede in hulle lewe wat na ses jaar nog nie verander het...
IS DIE HEILIGE GEES INWONEND IN MY ALHOEWEL EK NIE IN TALE PRAAT NIE? Sakkie Parsons Na aanleiding van wat na my mening soms die verkeerde, eintlik kan ek selfs sê die leuenagtige verkondiging deur mense en selfs deur sommige denominasies is, van hoe die Heilige...
SIEKTE, GEBREK EN DIE LEUEN. Sakkie Parsons ‘n Dame wat ‘n kroniese sigbare siekte toestand het, skryf as volg aan my: “ ‘n Kennis van my reken die volgende: Sy glo vas dat siektes van die satan af is en dat God nie mense siek maak nie maar ons...
EK DINK GOD HET ‘N SPESIALE SAGTE PLEKKIE VIR ARM EN SIEK MENSE Sakkie Parsons LUK 16:20-21 20 By die ryk man se voordeur het daar ’n arm man gelê. Sy naam was Lasarus. Hy was so vol sere 21 dat die honde daaraan kom lek het. Lasarus het...
LAAT ONS STREWE WEES OM ONS HERE IN GEES EN WAARHEID TE AANBID Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Gee my jou mening asb, voorsang in die kerk, is dit ‘n verpligting om altyd ‘n diens te begin met vinnige koortjies voor jy oorgaan na...
SOOS ‘N VOËLJIE WEGFLADDER… Sakkie Parsons Ek het ‘n e-pos gekry en dit het daaroor gegaan of iemand ‘n kind van God kan vervloek, of dan ‘n vloek oor jou uitspreek, of dan ‘n binding van een of ander aard op jou plaas. Ek sal...
KOM ONS LEEF WAT ONS GLO Sakkie Parsons Ek word partykeer nogal taamlik ontsteld as ek sien hoe baie van ons Christene uit onkunde, eintlik om Christen te wees, taamlik bespotlik maak. Daar is ‘n Afrikaanse gesegde wat sê: “Hy kla met ‘n wit...
BIND EN ONTBIND – Deel 2 Maak jou hart vir Jesus oop en moenie die oorsaak wees dat die deur toe bly na die ewige lewe nie. Sakkie Parsons In my vorige skrywe oor hierdie saak het ek as volg begin: Iemand skryf aan my as volg: “Kan jy asb net verduidelik...
BIND EN ONTBIND – Deel 1 Die Sleutels van die Koninkryk Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Kan jy asb net verduidelik oor bind op aarde en losmaak in die hemel en anders om.“ Hier is dan hoe ek hierdie saak verstaan en na die beste van my...
VERSLAWING KAN OORWIN WORD Sakkie Parsons In hierdie skrywe antwoord ek ‘n dame, omdat ‘n dame aan my geskryf het maar alles wat ek hier skryf, geld net so goed vir ‘n man. Iemand wat, soos wat ek dit verstaan, trouplanne gehad het, skryf aan my as...
DIE 144 000 VERSEËLDES IN OPENBARING Sakkie Parsons Iemand het vir my ‘n e-mail gestuur en my, my opinie gevra oor die honderd vier en veertig duisend verseëldes in Openbaring 7:4. Ek is nie ‘n groot Teoloog nie, maar ek stuur ook vir jou my...
WEES NUGTER EN WAAKSAAM Sakkie Parsons By geleentheid stuur iemand ‘n epos waarin sy op ‘n heftige wyse reageer dat sy van my verskil en onder andere maak die persoon ook melding van die feit dat sy al 20 jaar ‘op die pad’ is. Ek wil graag met...
JESUS - ‘N GENTLEMAN Sakkie Parsons Toe ek besig was om stiltetyd te hou en die volgende gedeelte uit Markus gelees het, het my gedagtes so deur die Bybel gedwaal en ek wil graag met jou deel wat ons Here my pad langs gestuur het. Eintlik sou die verhaal...
MAAK DIT SAAK HOE EK BEGRAWE WORD? Sakkie Parsons LUK 16:22 “Die arm man is dood en is deur die engele geneem na die ereplek langs Abraham. Die ryk man is ook dood en is begrawe. So ‘n ruk gelede was daar ‘n taamlike polemiek oor hoe ‘n...
WANT VIR MY IS DIE LEWE CHRISTUS EN DIE STERWE WINS Sakkie Parsons Na aanleiding van ‘n vraag wat in die verband aan my gevra gewees het, gee ek hier in kort ‘n paar riglyne soos ek dit verstaan en beleef het en soos wat ek deur ons Here se genade nog...
BELY SOVER DIT IN DIE LIEFDE IS Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en gevra wat onder andere hierop neergekom het: Of ons altyd alles wat ons teen iemand gesondig het aan hulle moet bely? Hier is hoe ek hierdie saak uit die Woord verstaan en probeer...
EK SUKKEL OM MY EGSKEIDING TE VERWERK Sakkie Parsons Iemand skryf aan my onder andere die volgende: “'n Vriend van my is besig om deur 'n egskeiding te gaan. Hy sukkel om dit te verwerk ... Hier is dan hoe ek uit die Woord met die lig tot my beskikking...
WANNEER MENSE LELIK TEENOOR ONS OPTREE Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en deel met my hoe sy deur mense se optrede teenoor haar geweldig aangeval word en hoe moeilik dit is om dan jou Christenskap uit te lewe. Toe deel sy ook met my die een en ander wat met...
EK WEET NIE MEER HERWAARTS OF DERWAARTS NIE Sakkie Parsons Ek is baie lief vir geskiedenis. Veral antieke geskiedenis. Ek deel graag met jou wat ons Here op my hart gelê het nadat ek iets uit die romeinse geskiedenis gelees het. Ek kan ongelukkig nie meer die...
JULLE HET VAN DIE GENADE VERVAL Sakkie Parsons Iemand skryf as volg aan my na aanleiding dat ek verkondig dat ons nie meer onder die Mosaïese wet is nie: “Wat beteken die volgende wat Jesus self gesê het dan?:MAT 5:17-20 17 Moenie dink dat Ek...
DIE BYBEL IS GOD SE STEM OP PAPIER Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra in kort die volgende: “Hoe is dit dat sommige mense God kan hoor en ander hoor Hom nie?” Ek wil dan begin deur eers iets te sê oor God se hoorbare stem. Ek het ongeveer 43...
EK WIL GRAAG ‘N CHRISTEN WORD ... Sakkie Parsons Iemand het aan my ‘n vraag gestuur, wat min of meer so gaan: “Ek wil graag ‘n Christen word maar ek weet nie hoe om te werk te gaan nie en as ek die regte dinge gedoen het, hoe sal ek weet,...
ONS HET NOU VRYE TOEGANG TOT DIE ALLERHEILIGSTE Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en ek som sy vraag aan my so op: “Ons weet dat die Ark ‘n hele paar keer rond geskuif is en weet nie of daar bewyse is van waar hy laaste was of is nie.” Volgens wat...
DIE TWEE ‘VANDAGS’ Sakkie Parsons Ek wil graag met jou deel oor die twee”vandags” wat nou die anderdag weer by my opgekom het. Voordat ek met jou deel wat by my opgekom het, net eers dit: Wanneer moet ‘n mens jou saak met ons Here...