Epos

AAN DIE VOETE VAN JESUS ONTVANG EK VREDE IN MY HART Skrywer:  Sakkie Parsons Jare gelede stuur iemand vir my vrou, wie nou reeds by Jesus is, ‘n koor van ‘n lied na haar selfoon. Dit was vir ons albei ‘n baie mooi lied maar ons kon die volledige...

AAN ELKEEN WAT HET SAL GEGEE WORD. Skrywer:  Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra. “Die vers in die Bybel wat sê diegene wat het sal ontvang, en die wat nie het nie sal nie ontvang nie. Kan jy dalk net vir my duidelikheid gee oor die vers...

Is ek aanvaarbaar vir ons Here ? Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en gevra: “Hoe weet ek, dat ek aanvaarbaar vir Jesus is? Want, al probeer ek ook hoe hard, ek sondig kort-kort.” Ek wil begin deur te sê, dat ten spyte van wat baie mense ons wil vertel, leer...

DIE OORWINNINGSKROON Skrywer:  Sakkie Parsons Na aanleiding van ‘n gesprek met iemand wat ‘n moeilike tyd beleef en wens dat ons HERE ons moet kom haal, deel ek graag die volgende gedagtes uit die Woord: JOH 1:12 Salig is die man wat versoeking...

ALLES BEGIN BY LIEFDE Skrywer:  Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en vertel hoe die persoon vir ‘n geliefde probeer wys het hoe verkeerd die geliefde se wyse van lewe is maar niks kon regkry nie. Toe ek die persoon se skrywe aan my klaar gelees het,...

Skrywer:  Sakkie Parsons Iemand skryf aan my: “Daar is `n vraag by my wat vir jare al spook -  “Wat kwalifiseer my om hemel toe te gaan.?” Weet jy mense wil dit soms so baie, baie ingewikkeld maak om hierdie wonderlike sekerheid te...

Skrywer:  Sakkie Parsons   Iemand het eendag met my gepraat oor humor.  Die vraag kom toe op, of God ook van humor hou.   Die man wat met my gepraat het, wys my toe op ‘n gedeelte in die Bybel waar die fyn humor van God baie mooi na vore kom....

Iemand het my gevra: “Hoe kan ek verseker weet ek is gered?” Met ander woorde, die persoon wou weet hoe sy kan weet, dat sy werklik ‘n kind van ons Here is. Ek is jammer dat hierdie skrywe so ‘n bietjie lank is en ek wou dit eers in twee dele...