WAT GEBEUR MET MY NA DIE GRAF Sakkie Parsons Iemand het my, my opinie oor die lewe na die dood gevra en ten eerste moet ek sê dat ek nie al die antwoorde het nie. Ek glo ook nie daar is ‘n ware kind van God wat so dwaas sal wees, as om te sê...
Epos
Skrywer: Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en ek plaas die relevante gedeelte net so oor in hierdie skrywe aan jou: “Ek sal dit baie waardeer as U vir my meer kan uitlig oor die Hemel.” Ek wil dan nou graag met jou, die een en ander oor die Hemel...
Skrywer: Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Ek het altyd geglo daar is een Hemel, maar nou hoor ek by al hoe meer mense dat daar meer as een Hemel is. Hulle praat van ‘n eerste Hemel, ‘n tweede en dan die laaste Hemel. Aangesien ek nog...
Skrywer: Sakkie Parsons Iemand het vir my geskryf en gevra, of ons, ons geliefdes in die Hemel sal herken en of hulle wat reeds daar is ons sal herken. Ek gaan nou, om dit vir my maklik te maak, die persoon wat vir my geskryf het Frances noem. Iemand het...
Skrywer: Sakkie Parsons Ek het so ‘n e-pos of wat gelede vir jou vertel waarom ek volle sekerheid het dat ons ons geliefdes in die Hemel sal herken en dat ons en hulle mekaar sal liefhê. Ons Here het daarna iets anders op my hart gelê om met...
WAT GOD BEREI HET VIR DIE WAT HOM LIEFHET Sakkie Parsons Iemand skryf aan my, soos wat so baie al aan my geskryf het, wat oor dieselfde saak gewonder het, naamlik: Hy wonder waarom dit met hom, wat dan ‘n kind van ons Here is, menslik gesproke soms so vreeslik...
NIEMAND KOM BY DIE VADER UIT BEHALWE DEUR MY NIE. Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra: “Ek het net 1 vraag: Waar begin ek om my lewe te verander?” Daar is maar net één plek om te begin en Jesus sê ons in Sy kosbare Woord waar die...
NET OM BAIE DANKIE TE SÊ Sakkie Parsons Baie, baie, báie dankie vir al die ongelooflike wonderlike briewe wat ek ontvang het en wat my so bemoedig en versterk het. Dit sal werklik nie vir my moontlik wees om almal afsonderlik te antwoord nie maar ek is so...
KINDERLOOSHEID. Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en met my die volgende gedeel: “Ek sukkel om swanger te raak, ek het al die medikasie gebruik wat ons kon, maar niks wil help nie. Ek het al soveel keer die Here gevra om my te help, maar niks gebeur...
MY ANTWOORD VIR IEMAND WAT NIE KAN SWANGER RAAK NIE Sakkie Parsons Iemand het my gevra vir raad omdat sy nie kon swanger raak nie. Ek deel graag met jou my antwoord aan haar. Ek wil begin, deur jou eers iets uit die Woord te wys. Lees net gou hierdie paar voorbeelde:...
‘N LEWENSPOLIS WAT JOU VIR EWIG SAL DEK Sakkie Parsons "Looking at the way some people live, they ought to obtain eternal fire insurance soon." Toe ek hierdie reël lees wat iemand aan my gestuur het, kon ek nie anders as om aan die volgende...
DEUR DIE SONDE DIE DOOD Sakkie Parsons Iemand skryf aan my die volgende: “Help nou gou vir my met ondergenoemde stelling, ek persoonlik dink dis verkeerd maar sal graag jou opinie wil hê! In geval van n geliefde se dood, sal jy soms hoor dat die...
HULLE SAL DIE WAARHEID VERWERP EN VREEMDE MITES NAVOLG Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en wil weet wanneer die Pous die Woord/Bybel begin verander het. In baie kort voordat ek verder iets oor die Katolieke kerk sê, kan ek net die volgende antwoord: Sover my...
ONS KAN NIKS VERLOOR DEUR SO OP TE TREE NIE MAAR ONS KAN BAIE, BAIE WEN Sakkie Parsons Iemand vertel my van haar geliefdes wat kort-kort in ‘n hewige woordestryd betrokke is en wat mekaar nie kan verstaan nie alhoewel hulle lief vir mekaar is. Ek deel graag my...
KOM ONS STREWE NA DIE BAND VAN DIE VOLMAAKTHEID Sakkie Parsons Ek wil graag met jou deel wat nou eendag weer by my opgekom het. Ek weet ook dat ek al vantevore hieroor geskryf het maar nou doen ek dit uit ‘n effens ander hoek uit. Ek begin met ‘n stelling:...
MY GELOOF EN VOLLE VERTROUE OP ONS HERE Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en ek gee ‘n verkorte weergawe van die vraag aan my: “Hoe kan ons sê ons geloof bestaan uit: HEB 11:1 Wat is geloof dan? Dit is 'n vaste versekering dat die dinge waarna...
DIE SEWE GEESTE VAN GOD IN OPENBARING Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Ek wil alweer jou raad vra, ons het Sondag n preek gehad by ons kerk oor die sewe Geeste van God. Ek skryf vir jou neer wat my Pastoor sê en wat ‘n ander een...
MY KIND IS GEMOLESTEER Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra my raad wat om vir ‘n kind te sê wat oor ‘n tydperk seksueel gemolesteer en misbruik is in hulle familie. Ek deel met jou my antwoord aan haar en ek wil hier ook net noem dat daar...
MY GELIEFDE IS GEDIAGNOSEER MET DIMENSIE Sakkie Parsons Iemand skryf aan my ‘n brief waarin sy noem van haar moeder wat ver gevorderd is met dimensie en dit vir haar baie moeilik is om dit te hanteer. Ek deel graag my antwoord aan haar met jou: Ek wil eers net...
JESUS IS - EK IS - DIE WOORD WAT VLEES GEWORD HET Sakkie Parsons Ek wil iets met jou deel wat jare gelede by my opgekom het en wat ek nou weer tussen, kom ons noem dit maar my argiewe ontdek het. Lees eers gou die volgende uit die Woord: JHN 6:16-21 16 En...
“VERHEERLIK U SEUN SODAT DIE SEUN U KAN VERHEERLIK” Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra my, hoe ek die volgende gedeelte uit die Woord verstaan, maar lees eers gou die hele vers: JOH 17:1 “Jesus het hierdie dinge gesê, en toe Sy oë...
SODAT JULLE OOK KAN WEES WAAR EK IS Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra my, wat hierop neergekom het: “Waarom moet dit met my, kind van God, so bitterlik moeilik gaan?” So met ‘n glimlag: Ek gesels eendag met ‘n pastoor waar ek opgetree...
TATOEËRING Sakkie Parsons Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe Iemand skryf aan my en vra die volgende. “Ek wil by oom weet waar in die Bybel is die gedeelte wat God vir ons sê dat tatoeëer merke 'n sonde is? Hier volg dan...
HET JESUS BESTAAN EN WAS, OF DAN , IS HY VOLMAAK? DEEL 2 Sakkie Parsons In my vorige skrywe in hierdie reeks, oor ‘n vraag wat aan my gestuur was, het ek gewys dat Jesus vir seker volgens buite-Bybelse bewyse, wel gelewe het en gekruisig is. In hierdie skrywe...
HET JESUS BESTAAN EN WAS, OF DAN , IS HY VOLMAAK? DEEL 1 Skrywer: Sakkie Parsons Iemand skryf aan my: “Ek wil net weet hoe om te verduidelik dat JESUS volmaak was en is?” In my ondervinding, as iemand twyfel oor die volmaaktheid, of dan Godheid van...
NET SY BLOED Sakkie Parsons Ek wil iets met jou deel wat by my opgekom het na aanleiding van iets wat iemand vir my geskryf het. Dit is verseker wonderlik om na ‘n reënboog te kyk en te weet dat dit die bewys van God aan ons is dat die wêreld nooit...
DIE DOOP IS ‘N BAIE BELANGRIKE SAKRAMENT IN DIE EVANGELIE VAN JESUS CHRISTUS Sakkie Parsons Iemand skryf aan my: “Een vraag, asb? Moet ons gedoop wees om gered te wees Dankie” Laat ek dan begin deur te sê: Eerstens moet ons besef dat die doop...
HOE WEET EK, DAT EK ‘N KIND VAN GOD IS? Sakkie Parsons Iemand het my gevra: “Hoe kan ek verseker weet ek is gered?” Met ander woorde, die persoon wou weet hoe sy kan weet, dat sy werklik ‘n kind van ons Here is. Ek wou eers die skrywe in twee...
GEESTELIKE DUISTERNIS Sakkie Parsons Ek wil jou iets vertel.. Ek weet van ‘n man, hy was baie godsdienstig. Daar kan werklik van hom gesê word, dat van sy kant af hy gesorg het dat hy daagliks kontak met ons Here het. Hy was met ander woorde werklik baie...
OOR PORNOGRAFIE. Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf oor hoe die persoon se baie mooi liefdesverhouding deur ‘n pornografie verslawing vernietig was. Die persoon het my toe gevra of ek nie iets oor hierdie onderwerp wil skryf nie. Hier is dan nou hoe...
GAAN DIE KONINKRYK DEUR DIE NOU POORT BINNE Sakkie Parsons Iemand stuur aan my die volgende gedeelte uit die Woord en sê dan met reg, dat ons Here mos nie iemand sal laat lieg en so deel van ‘n sondige daad wees nie. NUM 23:19 “God is geen man...
DIE DOOD – DEEL 2 Twee soorte dood Sakkie Parsons Ek het in my vorige skrywe oor die dood min of meer die volgende geskryf net voordat ek afgesluit het. Daar is nog iets wat ek met jou moet deel, as ek oor die Dood en alles wat daarmee gepaard gaan praat....
DIE DOOD – DEEL 1 Is ons lewe vooraf bepaal? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra in kort, of ons Here vooraf bepaal het hoe lank ons gaan lewe of nie. Ek sê dadelik, ja natuurlik. PSM 139:16 U oë het my ongevormde klomp gesien; en in u...
HOU GOEIE MOED, EK HET DIE WÊRELD OORWIN. Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en deel met my drie groot tragedies wat binne twee weke met haar gebeur het en soos hulle in Engels sê: ‘To top it all’ - wil mense sommer terstond duiwels ook...
IS DIT AANVAARBAAR VIR ONS HERE OM WEER TE TROU NA EGSKEIDING? Ons Here straf jou nie vir iemand anders se sonde nie Sakkie Parsons Iemand skryf aan my - maar voordat ek met jou deel wat die dame se vraag aan my was, net so ‘n bietjie inligting uit haar brief aan my:...
TWEE MANIERE WAAROP JY KAN WYS DAT JY VIR JESUS LIEF IS. Sakkie Parsons Ons Here het iets op my hart gelê wat ek graag met jou wil deel. Dink gou ‘n bietjie terug, toe jy die eerste keer werklik verlief geraak het en nie net verlief was nie, maar werklik...
SONDEBELYDENIS – DEEL 3 Skrywer: Sakkie Parsons Hierdie is die derde en laaste skrywe in hierdie kort reeks van gedagtes uit die Woord, oor iemand wat as volg aan my geskryf het: “Ek sien elke keer die verse in die Bybel dat as mens jou sondes bely...
SONDEBELYDENIS – Deel 2 van 3 Sakkie Parsons In my eerste skrywe in hierdie kort reeks van drie gedagtes uit die Woord, het ek begin antwoord, oor iemand wat as volg aan my geskryf het: “Ek sien elke keer die verse in die Bybel dat as mens jou sondes bely...
SONDEBELYDENIS – DEEL 1 van 3 Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Ek sien elke keer die verse in die Bybel dat as mens jou sondes bely dan sal jy vergewe word. Aan wie moet jy jou sondes bely? Sekerlik weet God watter sondes ons pleeg? Ek wonder...
WAT MOET EK DOEN OM WEDERGEBORE TE WEES? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra en ek verkort die vraag: “Wat is wedergeboorte?” Die skrywer aan my skryf verder en ek plaas die presiese woorde: “Ek het Jesus Christus aangeneem as my Verlosser, Saligmaker Here en...
BELOFTES IN DIE BYBEL Sakkie Parsons Iemand het vir my geskryf en gevra: “Graag wil ek as dit enigsins moontlik is, ook weet hoeveel beloftes van God daar in die Bybel aangeteken is.” Ek wil begin deur te sê dat ek nie ‘n idee het van hoeveel...
DIE GEVOLGE VAN ONS WOORDE Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Sakkie ek wil hoor of jy raad of n verklaring vir my het. Dood en lewe in die mag van die tong. Help my reg asseblief, as ek iets spreek, sal dit dan so gebeur? Vat ek nie dan nou God...
WIE IS DIE RAM EN DIE BOK IN DANIËL 8? Sakkie Parsons Iemand het my ‘n paar vrae oor DanIël 8 gevra. Onder andere skryf die persoon aan my as volg: “Ek lees gisteraand in die NLV Daniël 8 en ek verstaan glad nie die gedeelte wat ek...
OM TE VEROORDEEL OF TE BEOORDEEL - DEEL 3 Sakkie Parsons In my vorige twee gedagtes uit die Woord in hierdie reeks waar daar aan my gevra was: “Die gedeelte wat se: Moenie oordeel nie,want in die mate wat jy oordeel, sal jy self geoordeel word - Wat...
OM TE VEROORDEEL OF TE BEOORDEEL – DEEL 2 Deel 2 van 3 Sakkie Parsons In my vorige skrywe aan jou in hierdie reeks waar daar aan my gevra was: “Die gedeelte wat se: Moenie oordeel nie,want in die mate wat jy oordeel,sal jy self geoordeel word: Wat presies...
OM TE VEROORDEEL OF TE BEOORDEEL – DEEL 1 Deel 1 van 3 Sakkie Parsons Iemand skryf aan my: “Die gedeelte wat sê: “Moenie oordeel nie,want in die mate wat jy oordeel, sal jy self geoordeel word” Wat presies behels dit? En as die Bybel vir...
GOD HET INDERDAAD ’N KOSBARE ERFPORSIE VIR SY KINDERS. Sakkie Parsons Ek wil hierdie Gedagte uit die Woord begin om vir jou hierdie wonderlike belofte uit ons Here so Woord te kwoteer: JOH 14:3 “En as Ek gegaan en vir julle plek berei het, kom Ek weer en...
LAAT ONS DAN VOL VERTROUE NA DIE TROON VAN GOD TOE GAAN Sakkie Parsons "If you're headed in the wrong direction, God allows U-turns." Hierdie gesegde wat iemand vir my gestuur het, het my op die volgende gedagte gebring wat ek graag met jou wil deel: NEH...
JY HET ‘N KEUSE WAARNATOE JY WIL GAAN Sakkie Parsons Iemand skryf ‘n baie eerlike brief aan my en onder andere skryf die persoon: “Ek is bekommerd oor die soewereine wil van God vir my. Beteken dit, dat as Hy besluit het ek gaan hel toe dan...
OPPAD NA DIE HEMEL SE POORT Sakkie Parsons Ek deel graag met u die volgende gedagte oor ons leefwyse op aarde: Ons geloof - en hoe ons dit uitleef - moenie toneelspel, nie lekker nie, of gedwonge wees nie. Wanneer ons op daardie plek kom, dat Christen-wees ‘n...