Epos

DIE MERK VAN KAIN Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra my of ek weet wat die merk van Kain was en sê dan, dat sy gehoor het dit was die kleur van sy vel en dat al sy nageslag ook daardie velkleur tot vandag toe het. Soms as ek hoor wat mense uit die Woord...

MY BEGEERTE OM VAN JESUS CHRISTUS TE VERTEL DEEL 3 Sakkie Parsons Hierdie is die laaste skrywe op iemand se vraag aan my, wat die volgende vraag gevra het: “Hoe kan ek, sonder om dweepagtig voor te kom, maklik met mense oor Jesus praat? Ek brand om met mense oor...

IS DIT VERKEERD OM MET DOOIES TE PROBEER KOMMUNIKEER? Sakkie Parsons Iemand het my gevra of ek dink dat dit verkeerd is om met iemand aan die anderkant van die graf kontak te probeer maak. Ek stuur wat ek vir haar gestuur het ook vir jou. Miskien weet jy ook van...

MY GOD OP WIE EK VERTROU! Sakkie Parsons Dit wat jy nou gaan lees is wat ‘n goeie vriendin aan my gestuur het toe ek deur ‘n baie moeilike tyd in my lewe gegaan het en dit het my bemoedig en versterk en ek glo dit sal dieselfde vir jou doen: Ek wil jou...

JESUS SE GOEDHEID EN TROUE LIEFDE DUUR VIR ALTYD Sakkie Parsons Graag deel ek met die jou hierdie lied wat iemand onlangs aan my gestuur het se pragtige woorde wat ek glo vir jou opnuut besondere betekenis sal inhou. Hoe bevoorreg is ons om te rus in Jesus se goedheid...

BID SONDER OPHOU Sakkie Parsons Iemand het my gevra: “Hoekom God baie keer nie sy kinders antwoord nie, selfs as hulle Hom byvoorbeeld net vir ‘n kindjie vra?” Ek antwoord hier oor die bid vir ‘n kindjie maar soos ek dit sien, gaan my antwoord vir enige iets anders...

Skrywer en Komponus:  Sakkie Parsons Ek het lank op ‘n kerkraad gedien en ek het gesien hoe mense sogenaamd vir ons Here werk maar eintlik doen van hulle dit wat hulle doen net vir hulself, om byvoorbeeld, deur die mense geëer te word. Toe sien ek...

Ek deel met jou die volgende getuienis: Deur Benescke Janse van Rensburg [Agtergrond: Na nog ’n onlangse selfmoord by die Van Stadensbrug in die Oos-Kaap het Maretha, een van ons Vers-’n-Dag lesers, haar getuienis aan my gestuur van hoe God in 2008...

HOE MOET EK MY KIND OPVOED? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra my of ek nie uit ‘n Christelike oogpunt gesien ‘n bietjie wil praat oor ouers se opvoeding van en optrede teenoor hulle kinders in hierdie tye wat ons leef nie. Ek wil dan begin deur te...

JOU GELOOF IS NIE... Sakkie Parsons   Jou geloof is nie die denominasie waaraan jy behoort en in wie se kerkgebou jy op ‘n Sondag gaan sit en na ‘n preek luister nie. Jou geloof is dit wat jy ná die diens lewe. Met ander woorde, dit is nie die...

AS EK VRIENDE HET WAT NIE CHRISTENE IS NIE Sakkie Parsons Toe ek dit wat hier onder geskryf is gelees het wat iemand vir my gestuur het, het ek dadelik gedink aan die raad wat ek iemand gegee het oor vriende. My sienswyse is as volg: Die Christen moet vriendelik met...

KAN EK TE VEEL VAN JESUS MAAK? Sakkie Parsons Iemand gesels met my en die persoon vra my toe of ek nie dalk te veel van Jesus maak nie.  Hy vra my toe of ‘n mens nie kan oorgaan tot Jesus aanbidding nie en so tussen die lyne waarsku hy my toe teen wat hy...

‘N EERBETONING AAN ROBIN BARKER   Liewe vriend/vriendin, Ek wil met hierdie skrywe graag ‘n eerbetoning doen aan my vriend, geliefde mede-werker en Vertaler, Robin Barker. My innige meegevoel aan Robin se vrou, Magda en hul kinders en familie met...

IETS HEERLIK OM TE ONTHOU Sakkie Parsons Hier is sommer iets heerlik, wat jy kan onthou, wanneer jy weer verneder word, as jy opstaan vir Jesus. 1PET 4:16  Maar as jy swaarkry omdat jy ‘n Christen is, is dit geen skande nie.  Inteendeel, prys die Here...

ONS SAL NET SOOS JESUS WEES Sakkie Parsons Iemand skryf en vra die volgende: “Groei kinders in die hemel?” Hier is dan hoe ek na hierdie saak kyk: Die Woord gee ons nie ‘n direkte antwoord op hierdie vraag nie.  Daarom moet ek  antwoord dat...

VREES VIR DIE EINDTYD Sakkie Parsons Daar word weer deesdae baie oor die eindtyd en die wederkoms van Jesus gepraat. Daar is egter iets wat vir my onverstaanbaar is en dit is, dat so baie Christene bang is vir die eindtyd. Ek glo ons behoort nie bang te wees vir die...

WAT ONS WEL WEET, IS DAT ONS NET SOOS HY SAL WEES Sakkie Parsons Na aanleiding van ‘n kort reeks van drie Gedagtes uit die Woord wat ek geskryf het oor “Oor ons liggaam, ons siel en ons gees” en wat ek op aanvraag aan jou sal stuur, as jy dit nog nie...

JOU LAASTE TREE OP AARDE EN JOU EERSTE TREE DAARNA Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “My man se broer is gister oorlede en ons moes tot 'n skok hoor dat hy die Moslem geloof aangeneem het en dieselfde begrawe word. Ons het geweet my swaer se dogter...

WAT GEBEUR MET MY NA DIE GRAF Sakkie Parsons Iemand het my, my opinie oor die lewe na die dood gevra en ten eerste moet ek sê dat ek nie al die antwoorde het nie.  Ek glo ook nie daar is ‘n ware kind van God wat so dwaas sal wees, as om te sê...

Skrywer: Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Ek het altyd geglo daar is een Hemel, maar nou hoor ek by al hoe meer mense dat daar meer as een Hemel is. Hulle praat van ‘n eerste Hemel, ‘n tweede en dan die laaste Hemel. Aangesien ek nog...

Skrywer:  Sakkie Parsons Iemand het vir my geskryf en gevra, of ons, ons geliefdes in die Hemel sal herken en of hulle wat reeds daar is ons sal herken. Ek gaan nou, om dit vir my maklik te maak, die persoon wat vir my geskryf het Frances noem. Iemand het...

Skrywer:  Sakkie Parsons Ek het so ‘n e-pos of wat gelede vir jou vertel waarom ek volle sekerheid het dat ons ons geliefdes in die Hemel sal herken en dat ons en hulle mekaar sal liefhê. Ons Here het daarna iets anders op my hart gelê om met...

WAT GOD BEREI HET VIR DIE WAT HOM LIEFHET Sakkie Parsons Iemand skryf aan my, soos wat so baie al aan my geskryf het, wat oor dieselfde saak gewonder het, naamlik: Hy wonder waarom dit met hom, wat dan ‘n kind van ons Here is, menslik gesproke soms so vreeslik...

NIEMAND KOM BY DIE VADER UIT BEHALWE DEUR MY NIE. Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra: “Ek het net 1 vraag: Waar begin ek om my lewe te verander?” Daar is maar net één plek om te begin en Jesus sê ons in Sy kosbare Woord waar die...

NET OM BAIE DANKIE TE SÊ Sakkie Parsons Baie, baie, báie dankie vir al die ongelooflike wonderlike briewe wat ek ontvang het en wat my so bemoedig en versterk het. Dit sal werklik nie vir my moontlik wees om almal afsonderlik te antwoord nie maar ek is so...

KINDERLOOSHEID. Sakkie Parsons Iemand het aan  my geskryf en met my die volgende gedeel: “Ek sukkel om swanger te raak, ek het al die medikasie gebruik wat ons kon, maar niks wil help nie. Ek het al soveel keer die Here gevra om my te help, maar niks gebeur...

MY ANTWOORD VIR IEMAND WAT NIE KAN SWANGER RAAK NIE Sakkie Parsons Iemand het my gevra vir raad omdat sy nie kon swanger raak nie. Ek deel graag met jou my antwoord aan haar. Ek wil begin, deur jou eers iets uit die Woord te wys. Lees net gou hierdie paar voorbeelde:...

‘N LEWENSPOLIS WAT JOU VIR EWIG SAL DEK Sakkie Parsons "Looking at the way some people live, they ought to obtain eternal fire insurance soon." Toe ek hierdie reël lees wat iemand aan my gestuur het, kon ek nie anders as om aan die volgende...

DEUR DIE SONDE DIE DOOD Sakkie Parsons Iemand skryf aan my die volgende: “Help nou gou vir my met ondergenoemde stelling,  ek persoonlik dink dis verkeerd maar sal graag jou opinie wil hê! In geval van n geliefde se dood, sal jy soms hoor dat die...

HULLE SAL DIE WAARHEID VERWERP EN VREEMDE MITES NAVOLG Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en wil weet wanneer die Pous die Woord/Bybel begin verander het. In baie kort voordat ek verder iets oor die Katolieke kerk sê, kan ek net die volgende antwoord: Sover my...

KOM ONS STREWE NA DIE BAND VAN DIE VOLMAAKTHEID Sakkie Parsons Ek wil graag met jou deel wat nou eendag weer by my opgekom het. Ek weet ook dat ek al vantevore hieroor geskryf het maar nou doen ek dit uit ‘n effens ander hoek uit. Ek begin met ‘n stelling:...

MY GELOOF EN VOLLE VERTROUE OP ONS HERE Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en ek gee ‘n verkorte weergawe van die vraag aan my: “Hoe kan ons sê ons geloof bestaan uit: HEB 11:1 Wat is geloof dan? Dit is 'n vaste versekering dat die dinge waarna...

DIE SEWE GEESTE VAN GOD IN OPENBARING Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Ek wil alweer jou raad vra, ons het Sondag n preek gehad by ons kerk oor die sewe Geeste van God. Ek skryf vir jou neer wat my Pastoor sê en wat ‘n ander een...

MY KIND IS GEMOLESTEER Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra my raad wat om vir ‘n kind te sê wat oor ‘n tydperk seksueel gemolesteer en misbruik is in hulle familie.  Ek deel met jou my antwoord aan haar en ek wil hier ook net noem dat daar...

MY GELIEFDE IS GEDIAGNOSEER MET DIMENSIE Sakkie Parsons Iemand skryf aan my ‘n brief waarin sy noem van haar moeder wat ver gevorderd is met dimensie en dit vir haar baie moeilik is om dit te hanteer. Ek deel graag my antwoord aan haar met jou: Ek wil eers net...

JESUS IS - EK IS - DIE WOORD WAT VLEES GEWORD HET Sakkie Parsons Ek wil iets met jou deel wat jare gelede by my opgekom het en wat ek nou weer tussen, kom ons noem dit maar my argiewe ontdek het. Lees eers gou die volgende uit die Woord: JHN 6:16-21  16  En...

“VERHEERLIK U SEUN SODAT DIE SEUN U KAN VERHEERLIK” Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra my, hoe ek die volgende gedeelte uit die Woord verstaan, maar lees eers gou die hele vers: JOH 17:1 “Jesus het hierdie dinge gesê, en toe Sy oë...

SODAT JULLE OOK KAN WEES WAAR EK IS Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra my, wat hierop neergekom het: “Waarom moet dit met my, kind van God, so bitterlik moeilik gaan?” So met ‘n glimlag: Ek gesels eendag met ‘n pastoor waar ek opgetree...

TATOEËRING Sakkie Parsons Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe Iemand skryf aan my en vra die volgende. “Ek wil by oom weet waar in die Bybel is die gedeelte wat God vir ons sê dat tatoeëer merke 'n sonde is? Hier volg dan...

HET JESUS BESTAAN EN WAS, OF DAN , IS HY VOLMAAK? DEEL 1 Skrywer:  Sakkie Parsons Iemand skryf aan my: “Ek wil net weet hoe om te verduidelik dat JESUS volmaak was en is?” In my ondervinding, as iemand twyfel oor die volmaaktheid, of dan Godheid van...

NET SY BLOED Sakkie Parsons Ek wil iets met jou deel wat by my opgekom het na aanleiding van iets wat iemand vir my geskryf het. Dit is verseker wonderlik om na ‘n reënboog te kyk en te weet dat dit die bewys van God aan ons is dat die wêreld nooit...